LIG Magazine - Somer/Kersfees 2022Add to Favorites

LIG Magazine - Somer/Kersfees 2022Add to Favorites

Go Unlimited with Magzter GOLD

Read LIG along with 9,000+ other magazines & newspapers with just one subscription  View catalog

1 Month $9.99

1 Year$99.99 $49.99

$4/month

Save 50%
Hurry, Offer Ends in 12 Days
(OR)

Subscribe only to LIG

1 Year$11.99 $7.99

Holiday Deals - Save 30%
Hurry! Sale ends on January 4, 2025

Buy this issue $2.99

Gift LIG

7-Day No Questions Asked Refund7-Day No Questions
Asked Refund Policy

 ⓘ

Digital Subscription.Instant Access.

Digital Subscription
Instant Access

Verified Secure Payment

Verified Secure
Payment

In this issue

Ons gesels met Mandi du Plooy-Baard en ander bekende ma’s oor hoe hulle gesinne Kersfees vier. Ons gaan kuier ook by ‘n ma wat vertel hoe ‘n gru-ongeluk hul gesin geraak het, en hoe hulle God se wonderwerke op hierdie bitter moeilike pad beleef het.
Ons gee raad as jou kind angstigheid beleef en gesels met ouers oor hoe om met jou kind oor Kersfees te gesels.
Kom kry die geheim van ‘n sinvolle oudag. En lees die wonderlike artikel oor die gedagte dat ons God nie nét in stilte ontmoet nie. Wonder jy of dit die moeite werd is om vas te byt met jou huwelik? Ons gee raad.
Vir 2023 is daar 12 uitknip-Bybelverse om te onthou vir die nuwe jaar.
LiG – vir jou en jou mense.

LIG Magazine Description:

PublisherBible Media

CategoryReligious & Spiritual

LanguageAfrikaans

FrequencyQuarterly

LiG is 'n praktiese gesins- en geloofsgids met Christelike inhoud wat verryk en inspireer. Dit is ’n asemskep-plek vir elke Christenouer. Deur mense se stories te vertel en praktiese raad te gee, inspireer, bemoedig en bring ons hoop. Ons stap saam op jou geloofsreis. Ons gee raad vir ouers, huwelike en almal wat in hulle geloof wil groei. LiG – vir jou en jou mense.

  • cancel anytimeCancel Anytime [ No Commitments ]
  • digital onlyDigital Only