Huisgenoot Beste Resepte – 100 Jaar se gunsteling - 2016
Huisgenoot Beste Resepte – 100 Jaar se gunsteling - 2016
Go Unlimited with Magzter GOLD
Read {{magName}} along with {{magCount}}+ other magazines & newspapers with just one subscription View catalog
1 Month $9.99
1 Year$99.99
$8/month
Subscribe only to Huisgenoot Beste Resepte – 100 Jaar se gunsteling
Buy this issue $1.99
In this issue
Ons keur ń eeu van Huisgenoot-resepte - met ń moderne kinkel.
Huisgenoot Beste Resepte – 100 Jaar se gunsteling Magazine Description:
Publisher: Media24
Category: Food & Beverage
Language: Afrikaans
Frequency: One Time
Huisgenoot is vanjaar 100 jaar oud en in dié wonderlike publikasie bring ons al die ikoniese Huisgenoot-resepte byeen wat deur die dekades in jou gunsteling-tydskrif verskyn het. Elkeen kry ’n moderne kinkel sodat dit met gemak op ’n 2016-kostafel kan pryk. Daar’s poedings, koeke, ligte geregte, slaaie, ontbyt en natuurlik alles wat op ’n Sondag ons tafels laat kreun het. Dalk onthou jy nog van die gewildste resepte, soos skoonma-se-tong, smelt-in-die-mond-biefstuk en Boelie! Ons kyk ook hoe Afrikaanse kooktradisies deur die jare ontwikkel en verander het, en natuurlik is daar resepte en wenke van die befaamde digter-dokter-lekkerbek C. Louis Leipoldt, wat in die 1940’s kosbydraes in Huisgenoot gelewer het. Dalk kan jy selfs ’n paar van die ou kookkunsies beproef, soos die 1919-wenk om jou piekels met ’n klip bo-op te bêre!
- Cancel Anytime [ No Commitments ]
- Digital Only