Try GOLD - Free
Landbou Boereplanne Magazine - 2020

Go Unlimited with Magzter GOLD
Read Landbou Boereplanne along with 9,500+ other magazines & newspapers with just one subscription
View CatalogSubscribe only to Landbou Boereplanne
Cancel Anytime.
(No Commitments) ⓘIf you are not happy with the subscription, you can email us at help@magzter.com within 7 days of subscription start date for a full refund. No questions asked - Promise! (Note: Not applicable for single issue purchases)
Digital Subscription
Instant Access ⓘSubscribe now to instantly start reading on the Magzter website, iOS, Android, and Amazon apps.
Verified Secure
payment ⓘMagzter is a verified Stripe merchant.
In this issue
In hierdie uitgawe van Landbouweekblad Boereplanne: Roller tem klippe vir medics-sukses; Só sit sonkrag Eskom ore aan; Oos-Kapenaar wys: 'As jy dakke het, het jy water'; Só maak mens 80+ praktiese plaasplanne wat werk!; Rooivleis reeds maklik, goedkoop nagespeur; Meganiesasie - Werktuig maak diep toediening van kalk nou moontlik; Droogteraad - Kenners se planne vir kuddebestuur, voer en boorgate en Plaasveiligheid - Hofmeyr se boere stuit veediewe, ander skelms in hul spore.
Landbou Boereplanne Magazine Description:
’n Goeie boer kán 'n plan maak. In Landbou Boereplanne verskyn meer as 50 van die vindingrykste oplossings vir onder meer arbeids- en energieprobleme, besproeiing en veeboerdery wat deur die jare in Landbouweekblad verskyn het – van hoe om self diesel te maak en hidrokrag op te wek tot om onkruid in nat lande te bespuit, manalleen ‘n 500 kg-vuurvegter op ’n bakkie te laai en wilde beeste te beheer.