

Landbouweekblad Magazine - 9 November 2018

Go Unlimited with Magzter GOLD
Read Landbouweekblad along with 9,000+ other magazines & newspapers with just one subscription View catalog
1 Month $14.99
1 Year$149.99
$12/month
Subscribe only to Landbouweekblad
1 Year $54.99
Buy this issue $0.99
Gift Landbouweekblad
In this issue
In hierdie uitgawe van Landbouweekblad: Reuse-oorwinning vir boere - Staat kry bloedneus oor water; Oos-Kaap se jongboer - Vleisproduksie versesvoudig omset binne net 5 jaar; 6,4t/ha soja! - Kunsmis van R600/ha sit R2400/ha in bank!; Produksiekrediet - Koste kan skerp styg; Top-graanboere - Presisie klop droogte; Boereplan - Stoppelyster tem winderosie; Onkruiddoders - Slim bestuur stuit weerstand; Gabe Brown - Ver-vierdubbel wins só!; Bevrore embrio's versnel teeltvordering en Graanbedryf - Wegbreek-groep kelder eenheid.
Landbouweekblad Magazine Description:
Publisher: Media24
Category: Business
Language: Afrikaans
Frequency: Fortnightly
Landbouweekblad, Suid-Afrika se grootste en gewildste landboutydskrif, is al meer as 100 jaar in diens van ons boere. Ons loop voor met tegnologie, ontleed neigings, bring die jongste nuus, bekyk oplossings en soek deurgaans vir nuwe boederymetodes vir ’n meer volhoubare en winsgewende landboutoekoms. Lees stories van hoop in Landbouweekblad, ’n advertensiemedium sonder gelyke in die Suid-Afrikaanse landboubedryf. Beplan saam, vernuwe saam en boer vooruit.
Cancel Anytime [ No Commitments ]
Digital Only