

Landbouweekblad Magazine - 13 Maart 2020

Go Unlimited with Magzter GOLD
Read Landbouweekblad along with 9,000+ other magazines & newspapers with just one subscription View catalog
1 Month $14.99
1 Year$149.99
$12/month
Subscribe only to Landbouweekblad
1 Year $54.99
Buy this issue $1.99
Gift Landbouweekblad
In this issue
In hierdie uitgawe van Landbouweekblad: Hernieubare energie - Mediumgroot plaas 100% van Eskom gespeen!; Toppryse op Whatsapp-veiling - Blitsig gereël + dubbel meer belangstelling!; Onteiening 'net politieke teater'; Veilingsverbod opgehef - Laer speenkalfpryse 'net tydelik'; Bou veeboerdery só op na droogte; Waterboer se indringeroorlog - 'Jy het nie geld nodig'; Mieliesukses - Met presisie haal boer tot 23t/ha + Rekordoes op pad!
Landbouweekblad Magazine Description:
Publisher: Media24
Category: Business
Language: Afrikaans
Frequency: Fortnightly
Landbouweekblad, Suid-Afrika se grootste en gewildste landboutydskrif, is al meer as 100 jaar in diens van ons boere. Ons loop voor met tegnologie, ontleed neigings, bring die jongste nuus, bekyk oplossings en soek deurgaans vir nuwe boederymetodes vir ’n meer volhoubare en winsgewende landboutoekoms. Lees stories van hoop in Landbouweekblad, ’n advertensiemedium sonder gelyke in die Suid-Afrikaanse landboubedryf. Beplan saam, vernuwe saam en boer vooruit.
Cancel Anytime [ No Commitments ]
Digital Only