

SARIE Kreatief - 2024

Ga Onbeperkt met Magzter GOLD
Lees SARIE Kreatief samen met 9,500+ andere tijdschriften & kranten met slechts één abonnement Catalogus bekijken
1 Maand $14.99
1 Jaar$149.99
$12/maand
Abonneer je alleen op SARIE Kreatief
Koop deze editie $6.99
Geef SARIE Kreatief
In deze editie
In hierdie uitgawe van Sarie Kreatief - Brei & Hekel: 'n Beginner? - Brei ons knooptrui vir hele gesin (9 groottes), Hekel granny squares vir handskoene, drasak en sagte kombers; Baba se bederf - Van warm mussie tot die oulikste onesie; Iets vir almal - Jassie vir Woef, Moet-hê-tjalie, Sexy miniromp met vlermuismou-top, Kort hekelbaadjie en Truie net vir hom.
SARIE Kreatief Magazine Description:
Uitgever: Media24
Categorie: Hobbies & Craft
Taal: Afrikaans
Frequentie: One Time
Ons 3de SARIE kreatief met 20+ brei- en hekelpatrone is nóú beskikbaar. Brei- en hekelwerk is mode en oral in die winkels, en ons sê hoera oor die dik truie, jasse, serpe en handskoene wat lyk asof dit tydsaam met die hand geskep is.
Op elk moment Annuleren [ Geen Verplichtingen ]
Alleen Digitaal