Sarie Magazine - Maart/April 2021Add to Favorites

Sarie Magazine - Maart/April 2021Add to Favorites

Go Unlimited with Magzter GOLD

Read Sarie along with 9,000+ other magazines & newspapers with just one subscription  View catalog

1 Month $9.99

1 Year$99.99 $49.99

$4/month

Save 50%
Hurry, Offer Ends in 15 Days
(OR)

Subscribe only to Sarie

1 Year $13.99

Save 22%

Buy this issue $2.99

Gift Sarie

7-Day No Questions Asked Refund7-Day No Questions
Asked Refund Policy

 ⓘ

Digital Subscription.Instant Access.

Digital Subscription
Instant Access

Verified Secure Payment

Verified Secure
Payment

In this issue

In hierdie uitgawe van Sarie: Marciel van Boer soek 'n Vrou - 'Geluk vra min' ;Verwerping nooit lekker'; Wenke vir mooi - Lyk jonger met die régte wenkbroue; Weg vir die naweek - Boland se Anzél wys haar modestyl; Hier's jou kans! - Skryf nóú in - Sarie voorbladgesig 2021; Gesels sáám - Vanes-Mari - 6 voet se pure woema!, Lesers vertel - ‘My affair red my huwelik’ ‘15 kg ligter, depressie my dryfveer’, Perfek vir Monaco - Prinses Charlene se Pretoria-ontwerpers en Kwelvrae - Rekeninge, kinders & troues Wees eerlik, ignoreer die twak, sê Nataniël,
Internet, 9/11, Covid . . . Wêreldgebeure wat ons vorm en Kondensmelkkoffie? Ja, asseblief!

Sarie Magazine Description:

PublisherMedia24

CategoryWomen's Interest

LanguageAfrikaans

FrequencyBi-Monthly

SARIE is die voorkeur-glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika met ‘n moderne wêreldbeskouiing. SARIE is ‘n intieme deel van haar lewe en ‘n ware voortsetting van haar leefstyl. Maand ná maand vertel die tydskrif tipies Suid-Afrikaanse stories wat haar altyd goed laat voel oor haarself en haar wêreld. Dis na SARIE dat sy haar wend vir kernoplossings en vertroude geselsies. Dis waar sy haar spesiale inspirasie vind.

  • cancel anytimeCancel Anytime [ No Commitments ]
  • digital onlyDigital Only