

Tuis - January 2014

Ga Onbeperkt met Magzter GOLD
Lees Tuis samen met 9,000+ andere tijdschriften & kranten met slechts één abonnement Catalogus bekijken
1 Maand $14.99
1 Jaar$149.99 $74.99
$6/maand
Abonneer je alleen op Tuis
1 Jaar $23.99
Koop deze editie $2.99
In deze editie
’n Klassieke swart bank in twee baadjies, In die hartjie van die Swartland en Tuindagboek Wat om te saai en te maai en by te woon.
Tuis Magazine Description:
Uitgever: Media24
Categorie: Home
Taal: Afrikaans
Frequentie: 45 Days
Tuis is ’n praktiese, inspirerende gids vir die huis en tuin wat lesers in staat stel om hulle blyplekke mooi te maak, en die waarde daarvan te laat toeneem – binne én buite. Die tydskrif maak die lewe makliker vir mense wat ’n huis wil koop, bou of opknap, of lus is vir tuinmaak, kosmaak of mooimaak. Tuis wys nie net mooi goed nie – ons verduidelik ook wat waarde sal toevoeg tot jou eiendom, en hoekom. Die tydskrif bied bekostigbare en toeganklike keuses aan lesers, hulp met selfdoenprojekte, en raad vir opknapwerk. Dis vir gewone mense – mans én vroue – met gewone lewens, gewone loopbane en gewone huise; mense wat graag hulle eiendomme wil verbeter, en dit moet doen op ’n begroting.
Op elk moment Annuleren [ Geen Verplichtingen ]
Alleen Digitaal