Weg!: Stapgids Magazine - 2022
Weg!: Stapgids Magazine - 2022
Go Unlimited with Magzter GOLD
Read Weg!: Stapgids along with 9,000+ other magazines & newspapers with just one subscription View catalog
1 Month $9.99
1 Year$99.99 $49.99
$4/month
Subscribe only to Weg!: Stapgids
1 Year $5.99
Buy this issue $5.99
In this issue
In hierdie uitgawe van Weg! Stapgids: Só voel die Vis; Maak kop skoon in Die Karoo - Die Erdvark, Drie pieke; Magoebaskloof Genugtig, dis só groen!; Die Wildekus se Strandloper; Harkerville Hier klou ’n mens soos ’n mossel!; Nuwe roete - Wuppertal wink vir jou!; Mafadi - Kom klim SA se hoogste berg; 20 Dagroetes; Stap-apps vir jou selfoon.
Weg!: Stapgids Magazine Description:
Publisher: Media24
Category: Sports
Language: Afrikaans
Frequency: Yearly
Vanjaar se stapgids is weer propvol voorstelle wat jou sal help om ná die tyd van inperking in die buitelug te kom.
Is jy ’n stapgroentjie? Kies een van ons dagstappe, of doen ’n slenterstaproete in die Sederberg, die Baviaanskloof of langs die pragtige strande in die Oos-Kaap.
Het jy lus vir ’n groter uitdaging? Gaan stap in die Naukluft-woestyn, of deurkruis die Kruger – te voet!
Ons wys vir jou lekker naweekstaproetes in jou omgewing, neem jou na Suicide Gorge en Kilimandjaro, en verken van die ongerepste, asemrowendste dele van die Drakensberg.
Jy het nou genoeg op die rusbank gelê en TV kyk! Kry vandag nog jou eksemplaar van Weg! Stapgids en verken jou nuwe vryheid!
- Cancel Anytime [ No Commitments ]
- Digital Only