TryGOLD- Free

Weg! Kalahari- All Issues

Hierdie 130-bladsy-gids dek die Kalaharistreek van die Noord-Kaap, insluitend die Kgalagadi-oorgrenspark (Suid-Afrika- en Botswanakant). Dit bevat inligting oor 47 blyplekke, van ruskampe en kampeerplekke tot lodges en gasteplase. Die artikels sluit in: roetebeskrywing van die Nossob 4x4 Eco Trail, Koppieskraal-kameelplaas, Kurumanrivier in vloed, gewilde watergate van die Kgalagadi, geskiedenis van die park, voëlfotografie, en meer!

We use cookies to provide and improve our services. By using our site, you consent to cookies. Learn more