Weg! Magazine - April/Mei 2023
Weg! Magazine - April/Mei 2023
Go Unlimited with Magzter GOLD
Read Weg! along with 9,000+ other magazines & newspapers with just one subscription View catalog
1 Month $9.99
1 Year$99.99 $49.99
$4/month
Subscribe only to Weg!
1 Year $24.99
Buy this issue $2.99
In this issue
In hierdie uitgawe van Weg!: Klassieke Kruger - Toer van Krokodilbrug na Punda Maria – hier’s jou reisplan vir 10 dae!; Riebeek-Kasteel - Die Swartland se kunstige dorp (toemaar, hier is wyn en olywe ook!); Okavango - Ontmoet Shakawe se aarbeiboere, mesmakers en Bybelvertalers; Kook met die herfs se kampioen – die pampoen!; Agulhas - Wandel strandlangs by De Mond; Nuwe reisjoernaal - Toast vaar na Antarktika!; Agterpad - Vyf lêplekke langs die Long Tom-pas en Kamp - Kyk sterre by Moon River in die Sederberg.
Weg! Magazine Description:
Publisher: Media24
Category: Travel
Language: Afrikaans
Frequency: Bi-Monthly
Suid-Afrika se voorste reistydskrif is enige buitelewemens se paspoort tot bekostigbare bestemmings en blyplek in Suidelike-Afrika. Elke uitgawe is volgepak met puik foto’s en gesaghebbende stories oor interessante mense en plekke (en wat om daar te doen). Kamp, voetslaan, fotografie, toerusting, kos, die langpad, en avontuur is ook deel van Weg se DNS. En omdat ons nie freebies aanvaar nie en self vir alles betaal, weet lesers hulle kan ons inligting vertrou. Of jy wil wegbreek vir die naweek of ’n lang vakansie, jou reis begin hier...
- Cancel Anytime [ No Commitments ]
- Digital Only