

Weg! - Augustus 2013

Få ubegrenset med Magzter GOLD
Les Weg! og 9,000+ andre magasiner og aviser med bare ett abonnement Se katalog
1 Måned $14.99
1 År$149.99
$12/måned
Abonner kun på Weg!
1 år $24.99
Kjøp denne utgaven $1.99
Gave Weg!
I denne utgaven
Iewers in Julie begin die blomme kop uitsteek – van Melkbosstrand af al die pad tot by die Oranjerivier. Waar begin ’n mens “blommekyk”? Vir die uitgawe het ons ’n roetegids met satellietkaarte saamgestel met die beste roetes, uitkykpunte en stilhouplekke op. En hang uit by Suider-Afrika se beste watergate; hou naweek in Schoemanskloof of beplan jou volgende vakansie na die suide van Namibië.
Weg! Magazine Description:
Utgiver: Media24
Kategori: Travel
Språk: Afrikaans
Frekvens: Bi-Monthly
Suid-Afrika se voorste reistydskrif is enige buitelewemens se paspoort tot bekostigbare bestemmings en blyplek in Suidelike-Afrika. Elke uitgawe is volgepak met puik foto’s en gesaghebbende stories oor interessante mense en plekke (en wat om daar te doen). Kamp, voetslaan, fotografie, toerusting, kos, die langpad, en avontuur is ook deel van Weg se DNS. En omdat ons nie freebies aanvaar nie en self vir alles betaal, weet lesers hulle kan ons inligting vertrou. Of jy wil wegbreek vir die naweek of ’n lang vakansie, jou reis begin hier...
Kanseller når som helst [ Ingen binding ]
Kun digitalt