

Weg! - Weg Namibia

Få ubegrenset med Magzter GOLD
Les Weg! og 9,000+ andre magasiner og aviser med bare ett abonnement Se katalog
1 Måned $14.99
1 År$149.99 $74.99
$6/måned
Abonner kun på Weg!
Kjøp denne utgaven $3.99
I denne utgaven
Hierdie omvattende gids dek al die klassieke Namibiese bestemmings – Etosha, Sossusvlei en die Visriviercanyon – maar ons verken ook bestemmings wat nie op dié deurtrapte toerismepaadjies lê nie. Hierdie keer het ons al om die Tirasberg kamp opgeslaan, deur Damaraland gery en selfs hoog bo in die noorde in die Caprivi in ’n huisboot op die Zambesirivier gevaar. Verder het die gids alles wat jy nodig het vir ’n onvergeetlike vakansie: kaarte, blyplek se kontakbesonderhede, pryse én GPS-punte. Waarvoor wag jy nog?
Weg! Magazine Description:
Utgiver: Media24
Kategori: Travel
Språk: Afrikaans
Frekvens: Bi-Monthly
Suid-Afrika se voorste reistydskrif is enige buitelewemens se paspoort tot bekostigbare bestemmings en blyplek in Suidelike-Afrika. Elke uitgawe is volgepak met puik foto’s en gesaghebbende stories oor interessante mense en plekke (en wat om daar te doen). Kamp, voetslaan, fotografie, toerusting, kos, die langpad, en avontuur is ook deel van Weg se DNS. En omdat ons nie freebies aanvaar nie en self vir alles betaal, weet lesers hulle kan ons inligting vertrou. Of jy wil wegbreek vir die naweek of ’n lang vakansie, jou reis begin hier...
Kanseller når som helst [ Ingen binding ]
Kun digitalt