VisKoors - November 2015
VisKoors - November 2015
انطلق بلا حدود مع Magzter GOLD
اقرأ VisKoors بالإضافة إلى 9,000+ المجلات والصحف الأخرى باشتراك واحد فقط عرض الكتالوج
1 شهر $9.99
1 سنة$99.99 $49.99
$4/ شهر
اشترك فقط في VisKoors
شراء هذه القضية $1.99
Subscription plans are currently unavailable for this magazine. If you are a Magzter GOLD user, you can read all the back issues with your subscription. If you are not a Magzter GOLD user, you can purchase the back issues and read them.
في هذه القضية
Die naam sê alles - VisKoors is vir elkeen wat ‘n passie het vir hengel.
In hierdie maand se uitgawe kyk ons na die nuwe revolusionêre Deense ontwikkeling. Ons lees van die uitvinder Michael Trost se Water Wolf onderwaterkamera wat die hengelwêreld vir ernstige hengelaars letterlik oopsluit. Hy deel ook van sy asemrowende fotos met ons.
In die tweede uitgawe rondom raad en wenke vir kurperhengel kyk ons na die tiepes aas wat suksesvol in die somer gebruik kan word, onder andere maroek, wit rys, erdwurms, kunsaas en meer...
Paul Rawsthorne het altyd sy unieke hengelbenaderings en in hierdie uitgawe is dit nie anders nie. Hy het ‘n hele lys van somer-aas wat algemeen in meeste huishoudings gevind kan word. Hy vertel ook van hoe, wanneer en waar om die aas te gebruik.
In Pierre le Roux is se artikel “Opwinding in Parys” deel ons sy hengelervaring langs die Vaalrivier soos net hy dit kan vertel. Hy neem ons saam op reis na die sandwalle, baie vis en toeskouers wat deel maak van sy verhaal.
Ander artikels die maand in VisKoors is:
Paul Rawsthorne se “Still water tactics”
Noel Midlane se “Short session carp fishing”
Evert Lauhscher se tiervishengel in die Laeveld
John Badenhorst se “Vlieghengel op die Vaalrivier”
“Sterling Plastics Bass Bonanza” verslag
VisKoors Magazine Description:
الناشر: BB PRINT
فئة: Fishing & Hunting
لغة: Afrikaans
تكرار: Monthly
VisKoors, which is editorially and financially independent, is a bi-monthly magazine catering for all angling facets in Southern Africa. It is designed as a specialist fishing magazine and it enjoys the support and endorsement of non-government organisations, but is not affiliated in any way to these bodies or to any other publishing, environmental or political interest group.
Our mission is to promote angling as a socially acceptable and popular outdoor recreational activity, and in addition, to encourage acceptable angling ethics. As such, VisKoors provides pertinent information on a wide range of subjects. These include providing a platform for informed debate on issues affecting the sport of angling, providing information on angling strategies and techniques, angling waters and opportunities, and also creating awareness of new products.
Within this editorial mix, due consideration is given to developing the sport among all the country's people (including the youth), and to the practical conservation of the country's natural resources.
VisKoors is distributed country-wide by R.N.A. to outlets, not only in South Africa, but also in Namibia, Swaziland and Botswana.
Copyright is expressly reserved and nothing may be reproduced in part or whole without the permission of the publisher.
All enquiries regarding editorial correspondence, manuscripts and photographs should be directed to: publisher@viskoors.com
- إلغاء في أي وقت [ لا التزامات ]
- رقمي فقط