Kamp en Karavaan - August 2018Add to Favorites

Kamp en Karavaan - August 2018Add to Favorites

انطلق بلا حدود مع Magzter GOLD

اقرأ Kamp en Karavaan بالإضافة إلى 9,000+ المجلات والصحف الأخرى باشتراك واحد فقط  عرض الكتالوج

1 شهر $9.99

1 سنة$99.99

$8/ شهر

(OR)

اشترك فقط في Kamp en Karavaan

شراء هذه القضية $1.99

Subscription plans are currently unavailable for this magazine. If you are a Magzter GOLD user, you can read all the back issues with your subscription. If you are not a Magzter GOLD user, you can purchase the back issues and read them.

هدية Kamp en Karavaan

في هذه القضية

YELLOW SANDS KARAVAANPARK, OK - Hierdie gewilde karavaanpark buite Oos-London bestaan al vir meer as 55 jaar, en gaan steeds van krag tot krag. Met meer as 200 kampeerplekke om van te kies, almal binne loopafstand van die strand, is Yellow Sands 'n uitmuntende keuse vir jou seevakansie.

NISSAN NAVARA 2.3D LE 2WD AT - Toe Nissan byna 'n dekade gelede die Navara bekendgestel het, was ons so beïndruk dat ons dit as ons Bakkie van die Jaar aangewys het. Dit het styl, is goed aanmekaargesit, en 'n plesier om te bestuur. Godfrey Castle toets die nuutste model van die Navara...

Kamp en Karavaan Magazine Description:

الناشرCaravan Publications

فئةTravel

لغةAfrikaans

تكرارMonthly

Kamp & Karavaan is die enigste tydskrif in Suid-Afrika wat spesialiseer in artikels oor woonwaens, sleepwaens, ryhuise en kampering.
Die tydskrif is die Afrikaanse weergawe van Caravan & Outdoor Life, wat al vir meer as 50 jaar ‘n gunsteling is onder buitelug-liefhebbers.
Kamp & Karavaan is propvol nuus oor woonwaens, boswaens en die karavaanbedryf, resensies van kampeerterreine en vakansie-oorde, reis-artikels, sleepvoertuig toetse, tegniese artikels, en alles en nog meer van kamplewe!

  • cancel anytime إلغاء في أي وقت [ لا التزامات ]
  • digital only رقمي فقط
MAGZTER في الصحافة مشاهدة الكل