Oudtshoorn Courant - Oudtshoorn Courant

انطلق بلا حدود مع Magzter GOLD
اقرأ Oudtshoorn Courant بالإضافة إلى 9,500+ المجلات والصحف الأخرى باشتراك واحد فقط عرض الكتالوج
1 شهر $14.99
1 سنة$149.99
$12/ شهر
اشترك فقط في Oudtshoorn Courant
سنة واحدة$51.48 $34.99
شراء هذه القضية $0.99
في هذه القضية
Newspaper covering news from Oudtshoorn and surrounds in the Little Karoo, Western Cape, South Africa
Boomplaasgrot 'n argeologiese skat in Kangovallei
Die Boomplaasgrot, geleë in die Kangovallei aan die voet van die Swartberge noord van Oudtshoorn, word al hoe meer erken as 'n argeologiese skatkis.

1 min
AfriForum dien interne appèl in oor aanstelling van munisipale bestuurder
Die AfriForum-tak in Oudtshoorn het Woensdag 11 Junie 'n interne appèl teen die Oudtshoorn-munisipaliteit ingedien nadat dié munisipaliteit versuim het om op 'n aansoek te reageer wat in April ingevolge die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting (Paia) ingedien is.

1 min
Musiekonnie moet nuwe prokureur kry
Die saak teen die bekende pianis en musiekonderwyser van Oudtshoorn, wat van statutêre verkragting, seksuele aanranding en seksuele gereedmaking van 'n minderjarige aangekla word, is tot 23 Junie uitgestel sodat hy 'n ander regsverteenwoordiger kan aanstel.
1 min
Moordsaak teen soldaat weer uitgestel
Die verhoor van Kgamotso Tsime (32) 'n soldaat verbonde aan Oudtshoorn Infanterieskool, wat van moord en aanranding aangekla word, is uitgestel.

1 min
Onwettige handel in bedreigde vetplantspesies neem toe
Die onwettige stropery en handel in vetplante, spesifiek skaars bedreigde en beskermde spesies, is besig om met rasseskrede toe te neem.

2 mins
Ou modderhuise vervang met nuwe huise
Die nasionale adjunkminister van menslike nedersetting, Tandi Mahamehlala, het Oudtshoorn Vrydag 13 Junie besoek vir die oorhandiging van onder andere nuwe huise wat die ou modderhuise in Bongolethu vervang.

1 min
Sauls-familie woedend oor 'onregverdige' hofbesluit
Die nuus verlede week dat die klag van strafbare manslag teen Samantha Meyer deur die staat teruggetrek is, het wyd reaksie gelok.
1 min
Emosionele tonele by kranslegging
Familie, vriende en gemeenskapslede het Woensdagmiddag, 17 Junie, 'n kranslegging vir wyle Marelize 'Barbie' Jumas in Blomnek gehou.

1 min
In sy pa se voetspore
Adjudant-offisier Pieter du Plessis, sektorbevelvoerder, sektor 3 van Oudtshoorn-polisie was die afgelope maand in Australië vir 'n spesiale geleentheid.
1 min
Fokus op Jeugdag in Rosevalley
Jeugdagvieringe op Maandag 16 Junie in Rosevalley was 'n groot sukses. Die junior stasiebevelvoerder, Miche Lemmentuis, het die jeug met 'n boodskap van bemoediging toegespreek.
1 min
AVBOB is proud to be nominated in the Best of Oudtshoorn awards
It comes as no surprise that AVBOB Oudtshoorn has been nominated for the prestigious Best of Oudtshoorn award.
2 mins
12-jarige vinnigste by parkrun
Die 12-jarige Charl Barnard het Saterdag stof geskop in die oë van die 69 deelnemers wat aan die 447ste Oudtshoorn-parkrun by Surval-olyflandgoed deelgeneem het, met 'n nuwe persoonlike beste tyd van 23 minute 35 sekondes.
1 min
Sportfees geopen
Die Groter Oudtshoorn-munisipaliteit het verlede week tydens 'n spesiale seremonie die program vir die jaarlikse Oudtshoorn-sportfees bekendgestel.
2 mins
Dubbelstoernooi lok 20 pare
Severus en Helena Smuts (Hartenbos), Johan Janse van Vuuren en Adel Smuts (Hartenbos), en Luan van der Westhuizen en sy maat, Hezali Nel (Oudtshoorn), was die afgelope naweek die onderskeie wenners van die Wesbank-tennisklub se jaarlikse gemengde dubbelstoernooi wat in ideale tennisweer gespeel is.
1 min
Bridgton loop met louere weg
Rugbyliefhebbers het Saterdagaand in groot getalle opgedaag om 'n koue wintersaand op die Bridgton-sportterrein (Die Plate) warm te speel tydens die derby tussen Bridgton en Harlequins. Bridgton het as wenner uit die stryd getree met al drie hul spanne wat gewen het.
1 min
Trompoppies beïndruk met hul passies
Die trompoppieen rasieleier kampioenskappe het Saterdag 14 Junie by die De Jager-sportkompleks in Oudtshoorn plaasgevind.

1 min
Queens Apteek hou tred met verandering
By Queens Mall Apteek was diens aan die gemeenskap nog altyd prioriteit. Ons het vroeër hierdie jaar met CJ's Franchise hande gevat, wat ons in staat gestel het om 'n groter verskeidenheid produkte aan te hou teen uiters kompeterende pryse.
1 min
By Engen Rainbow Motors kry jy net die beste
Dit is al 34 jaar dat Engen Rainbow Motors nie net jou motor volmaak nie, maar ook verseker dat jy in 'n vrolike luim is wanneer jy jou reis aanpak. By die Onverwacht Zingel op pad na George vul ons jou voertuig met diesel of loodvrye petrol (ULP 95), was ons jou voorruit met 'n glimlag en pomp ons die bande met gewillige hande.
1 min
Jou handelaars vir motoronderdele
GB'S Scrapyard en CG Auto Spares is 'n wenkombinasie as jy op soek is na motoronderdele. By ons kan jy kies tussen tweedehandse en nuwe parte - GB's Scrapyard vir gebruikte en CG Auto Spares vir nuwe parte - en ons pryse is billik.
1 min
Jou verskaffer van padboumateriaal
Van der Berg Vervoer en Volmoed Quarries is baie dankbaar om genomineer te wees in die Best of Oudtshoornkompetisie. Dit is 'n bewys dat ons nie net die beste diens nie, maar ook gehalte produkte lewer. Ons verskaf en vervoer padboumateriaal teen bekostigbare pryse. Waar jy ook al in die Tuinroete beweeg, is die kanse goed dat die pad of plaveisel waarop jy ry, deur Van den Berg Vervoer verskaf en afgelewer is. Ons lewer hoë kwaliteit padboumateriaal, insluitend verskillende grade padbougruis en slurry, vir 'n wye verskeidenheid siviele en konstruksieprojekte. Van die plaveisel by Queens Mall in Oudtshoorn tot die herseëling van die R342 naby Herbertsdale, kan jy maar

1 min
Jou verskaffer van padboumateriaal
Van der Berg Vervoer en Volmoed Quarries is baie dankbaar om genomineer te wees in die Best of Oudtshoornkompetisie. Dit is 'n bewys dat ons nie net die beste diens nie, maar ook gehalte produkte lewer. Ons verskaf en vervoer padboumateriaal teen bekostigbare pryse.

1 min
HWT: U voorkeur-boukontrakteurs
HWT Boukontrakteurs (Harold & Werner Tome) is 'n pa-en-seun familiebesigheid wat 42 jaar gelede in Oudtshoorn begin is en tans spesialiseer in die konstruksiebedryf in Oudtshoorn en omstreke. Werner het 12 jaar gelede by sy pa aangesluit en met hul ervare span en toegewyde personeel nuwe hoogtes bereik.

Maak Caves aftree-oord jou tuiste
Dié gesogte aftree-oord is na regte 'n 'uittree'-oord - wie wil dan nou aftree? Dit is hier waar inwoners elke dag kan uitsien na 'n rustige dag, veilig kan voel (24 uur sekuriteit), en by kennisse of vriende kan gaan inloer.

Chas Everitt International Agents create smiles
When it comes to real estate in Oudtshoorn and surrounds, two names truly stand out - Janka and Antoinette. With a strong local presence, decades of experience, and a passion for people, we're more than just agents - we're your neighbours, your go-to property partners, and trusted community members.
1 min
Y-not Eiendomme bied professionele diens
Y-Not Eiendomme het sy deure op 8 Januarie 2005 in Oudtshoorn geopen en bedryf nou al vir 20 jaar 'n suksesvolle onderneming.

COME AND ENJOY THE BEAUTY OF THE CANGO CAVES, CANGO MOUNTAIN RESORT AND RUST AND VREDE WATERFALL
The Greater Oudtshoorn Municipality is honoured that three of our area's wonderful tourist attractions have been nominated in the Best of Oudtshoorn competition.

Jasmyn Bloemiste
\"Jy het so goeie \"hands-on\" diens aan my gelewer en ek waardeer jou puik kliëntediens. Weereens baie dankie vir alles. Ek hoop jou besigheid floreer ... en dit sal, want jy kommunikeer mooi met jou kliënte en dit is 'n groot pluspunt.

Elijah-begrafnisdienste:
Ons waarborg volkome gemoedsrus
1 min
Elijah-begrafnisdienste:
Ons waarborg volkome gemoedsrus
1 min
De Jagers vier 70 jaar – dankie, Oudtshoorn!
De Jagers vier in 2025 ons 70ste bestaansjaar - 'n epiese mylpaal vir 'n besigheid wat as 'n klein familiewinkel in Worcester begin het! Vandag spog ons met meer as 50 takke landswyd, insluitend twee in die hart van Oudtshoorn.

Oudtshoorn se liefling-sentrum, Queens Mall, altyd gesog
Vanaf Vestsec, die eienaars van Queens Mall, dankie aan ons lojale ondersteuners wat die Queens Mall oor baie jare ondersteun het. Ons glo dat die inkopie-ervaring wat ons bied, verseker dat die mall julle ondersteuning vir nog baie jare sal geniet.

All your daily necessities under one roof at Home Star
What a privilege it is for Home Star to be nominated in the Best of Oudtshoorn competition within only two months of opening! Home Star is your go-to shop for just about everything you can think of, from outdoor equipment to houseware, kitchen, baby needs and hardware. We also deliver wholesale services to small shops in and around Oudtshoorn.

1 min
Your one-stop shop for all you need
At ValueCo Oudtshoorn, we're proud to be your one-stop destination for affordable, stylish essentials across more than 10 departments. From home décor and DIY tools to toys, tech, and beauty - you'll find it all under one roof at everyday low prices.
1 min
All your daily necessities under one roof at Home Star
What a privilege it is for Home Star to be nominated in the Best of Oudtshoorn competition within only two months of opening! Home Star is your go-to shop for just about everything you can think of, from outdoor equipment to houseware, kitchen, baby needs and hardware. We also deliver wholesale services to small shops in and around Oudtshoorn.

1 min
Oudtshoorn Courant Newspaper Description:
الناشر: Caxton Newspapers
فئة: Newspaper
لغة: Afrikaans
تكرار: Weekly
Local Community newspaper covering Oudtshoorn and surrounding towns in the Little Karoo, Western Cape, South Africa
إلغاء في أي وقت [ لا التزامات ]
رقمي فقط