Huisgenoot: Huiswerk Gedoen - 2018![إضافة للمفضلة Add to Favorites](/static/icons/filled.svg)
![](/static/icons/sharenew.svg)
Huisgenoot: Huiswerk Gedoen - 2018![إضافة للمفضلة Add to Favorites](/static/icons/filled.svg)
![](/static/icons/sharenew.svg)
انطلق بلا حدود مع Magzter GOLD
اقرأ Huisgenoot: Huiswerk Gedoen بالإضافة إلى 9,000+ المجلات والصحف الأخرى باشتراك واحد فقط عرض الكتالوج
1 شهر $9.99
1 سنة$99.99 $49.99
$4/ شهر
اشترك فقط في Huisgenoot: Huiswerk Gedoen
شراء هذه القضية $2.99
في هذه القضية
Elke bladsy is volgepak met hope bruikbare inligting oor ’n wye reeks onderwerpe in die laerskoolsillabus – van ou Egipte tot die mens se skelet, slange en Suid-Afrika se wêrelderfenisgebiede. Huiswerk Gedoen sal die verbeelding aangryp van kinders wat daarvan hou om projekte te doen en ook dié help wat nie so geesdriftig is nie. Ons het lysies fassinerende webtuistes oor elke onderwerp ingesluit en jy hoef dus nie meer die internet te deurkruis op soek na betroubare inligting nie. Jip, huiswerk en skoolprojekte gaan nou soveel makliker wees!
Huisgenoot: Huiswerk Gedoen Magazine Description:
الناشر: Media24
فئة: Children
لغة: Afrikaans
تكرار: One Time
Speel vinnig klaar met skoolprojekte met die hulp van Huisgenoot se Huiswerk Gedoen no. 2. Dit is propvol interessante feite, van voëls en insekte tot die geskiedenis van vervoer en die oorsprong van kos. Elke artikel is op die skoolleerplan gegrond en sluit ’n lys leersame webtuistes, video’s en apps in.
إلغاء في أي وقت [ لا التزامات ]
رقمي فقط