Huisgenoot- Nelson Mandela – Man van Versoening - Desember 2013Add to Favorites

Huisgenoot- Nelson Mandela – Man van Versoening - Desember 2013Add to Favorites

انطلق بلا حدود مع Magzter GOLD

اقرأ Huisgenoot- Nelson Mandela – Man van Versoening بالإضافة إلى 9,000+ المجلات والصحف الأخرى باشتراك واحد فقط  عرض الكتالوج

1 شهر $9.99

1 سنة$99.99 $49.99

$4/ شهر

يحفظ 50%
عجل! العرض ينتهي في 9 Days
(OR)

اشترك فقط في Huisgenoot- Nelson Mandela – Man van Versoening

شراء هذه القضية $3.99

هدية Huisgenoot- Nelson Mandela – Man van Versoening

7-Day No Questions Asked Refund7 أيام بدون أسئلة
طلب سياسة الاسترداد

 ⓘ

Digital Subscription.Instant Access.

الاشتراك الرقمي
دخول فوري

Verified Secure Payment

تم التحقق من أنها آمنة
قسط

في هذه القضية

\'n Spesiale gedenkuitgawe ter nagedagtenis van Nelson Mandela

Huisgenoot- Nelson Mandela – Man van Versoening Magazine Description:

الناشرMedia24

فئةCelebrity

لغةAfrikaans

تكرارOne Time

NELSON MANDELA se naam is wêreldwyd sinoniem met vryheid en vrede. Hierdie spesiale gedenktydskrif wat deur Huisgenoot uitgegee word, is ’n huldeblyk aan die wêreldikoon wat 27 jaar in die tronk deurgebring het sodat alle Suid-Afrikaners vry kan wees. Dit bied ’n gedetailleerde, leesvriendelike opsomming van sy lewe met interessante tydlyne, fassinerende foto’s en uitstekende infografika.
Kom meer te wete oor Mandela se kinderjare en familie, lees sy historiese toespraak vanuit die beskuldigdebank tydens die Rivonia-verhoor voor hy tronk toe gestuur is en verken Robbeneiland (waar hy 18 van sy 27 jaar in aanhouding deurgebring het) terwyl jy meer uitvind oor die uitleg van die tronk, die klere wat hy op die eiland gedra het, die werk wat hy daar gedoen het en die tronkkos wat hy geëet het.
Die boek volg Mandela van sy geboorte tot die einde van sy lewe en bekyk ook sy rol in die plaaslike en internasionale politiek en die heldeverering wat van Jan en San Publiek tot wêreldleiers en vermaaksterre vir hom gehad het.
Die bêreboek van 148 bladsye is ’n moet vir mense wat hom bewonder, studente en enigeen wat in geskiedenis belangstel.

  • cancel anytime إلغاء في أي وقت [ لا التزامات ]
  • digital only رقمي فقط