Huisgenoot Diabete - 2018
Huisgenoot Diabete - 2018
انطلق بلا حدود مع Magzter GOLD
اقرأ Huisgenoot Diabete بالإضافة إلى 9,000+ المجلات والصحف الأخرى باشتراك واحد فقط عرض الكتالوج
1 شهر $9.99
1 سنة$99.99 $49.99
$4/ شهر
اشترك فقط في Huisgenoot Diabete
شراء هذه القضية $2.99
في هذه القضية
In Huisgenoot Diabetes: 80 Heerlike resepte - Goedgekeur deur dieetkundiges - Slaai, Sop & groente, hoender, vleis, vis, volgraan en meer; Dapper stapper - Loop jouself binne 6 weke fiks; Die nuutste navorsing - Dís wat jy nou moet weet; Ons Stories - Tipe 1-diabetes - ‘Ek wou maer word, toe los ek insulien’, ‘Ek is dokter én pasiënt’ Ma vertel: ‘So kry my dogtertjie vlerke’; Tipe 2-diabetes - Dít werk vir ons: Lyers deel hul lesse en raad, Prediabetes: Ek kon ingryp en my lewe omkeer.
Huisgenoot Diabete Magazine Description:
الناشر: Media24
فئة: Food & Beverage
لغة: Afrikaans
تكرار: One Time
’n Diagnose van diabetes beteken nie jy of jou gesin moet ophou lekker eet nie. Die kos in dié boekie is perfek vir mense met suikersiekte, maar lekker vir almal – dis glad nie nodig om aparte maaltye te kook nie. Daar’s resepte vir ontbyt, slaai, vis, pluimvee, rooivleis, groente en diabeet-virendelike soetgoed – selfs sjokoladekoek!
- إلغاء في أي وقت [ لا التزامات ]
- رقمي فقط