Insig - 2019Add to Favorites

Insig - 2019Add to Favorites

انطلق بلا حدود مع Magzter GOLD

اقرأ Insig بالإضافة إلى 9,000+ المجلات والصحف الأخرى باشتراك واحد فقط  عرض الكتالوج

1 شهر $9.99

1 سنة$99.99

$8/ شهر

(OR)

اشترك فقط في Insig

شراء هذه القضية $9.99

هدية Insig

7-Day No Questions Asked Refund7 أيام بدون أسئلة
طلب سياسة الاسترداد

 ⓘ

Digital Subscription.Instant Access.

الاشتراك الرقمي
دخول فوري

Verified Secure Payment

تم التحقق من أنها آمنة
قسط

في هذه القضية

Hier's ons weer! - 'n Anderse reünie-uitgawe; Snorseun Schalk Bezuidenhout - die outjie van Kempton; Wyse woorde vir verwarrende tye; Eksklusief - Breyten Breytenbach oor sy laaste dag van sewe jaar agter tralies; 'Ek het motorneuronsiekte' - Hannelie Booyens oor die terapie van galgehumor en nog baie meer; plus 32 bladsy fiksiebylae ingesluit.

Insig Magazine Description:

الناشرMedia24

فئةLifestyle

لغةAfrikaans

تكرارOne Time

’n Eenmalige “anderse reünie-uitgawe” van die leefstyl- en meningsblad wat in 2005 bekroon is as beste tydskrif in die land bied wyse woorde vir verwarrende tye.

Die tydskrif is ’n unieke kombinasie van die beste argief-inhoud en nuwe artikels wat met mekaar “praat”. Van die woordtowenaars wat deel is van hierdie toe-en-nou-gesprek is Karin Brynard, Ronelda S. Kamfer-Trantraal, Dominique Botha, Rian Malan, Jackie Nagtegaal, Saartjie Botha, Eben Venter, Ricardo Arendse, Ivor Price, Anneliese Burgess, Ingrid Winterbach, Gielie Hoffmann, Johannes de Villiers, Kabous Meiring, Marlene van Niekerk, Schalk Schoombie, Martie Retief-Meiring, Toast Coetzer, Koos Kombuis en meer.

En dis net die tydskrif. Dan het ons nog ’n fiksiebylae ook – 32 bladsye op dieselfde lees geskoei, wat jou gaan laat lag, huil én hoendervleis kry. Dink P.G. du Plessis, Loftus Marais, Zander Strachan, Chase Rhys, Danie Marais, Chris Barnard, Valda Jansen, Bibi Slippers, Sophia van Kapp, Kirby van der Merwe, M.S. Burger … Jy kry dus twee boeke in een!

  • cancel anytime إلغاء في أي وقت [ لا التزامات ]
  • digital only رقمي فقط
MAGZTER في الصحافة مشاهدة الكل