

Weg! Botswana - 2022/2023

انطلق بلا حدود مع Magzter GOLD
اقرأ Weg! Botswana بالإضافة إلى 9,000+ المجلات والصحف الأخرى باشتراك واحد فقط عرض الكتالوج
1 شهر $14.99
1 سنة$149.99
$12/ شهر
اشترك فقط في Weg! Botswana
شراء هذه القضية $2.99
هدية Weg! Botswana
في هذه القضية
In hierdie uitgawe van Weg! Botswana: Laat spat! - Beplan nóú daai droomvakansie!; Sentraal-Kalahari - Die reuse-wildernis waar tyd stilstaan; Okavangopypsteel - Hoe om “oorsee” te reis in Botswana; Mabuasehube - Toe sleep ’n luiperd ’n karkas deur die kamp...; 170+ Blyplekke; 17 Kaarte; Ry op ’n fiets van Buitepos na Gweta (en verder) – Neem die beste voëlfoto’s in die Chobe – Kamp die lewe beter in die Caprivi, Kry bier en kultuur in Maun – Roei op die Zambesi by Vic Falls en Vind vrede in die Khama Rhino Sanctuary.
Weg! Botswana Magazine Description:
الناشر: Media24
فئة: Travel
لغة: Afrikaans
تكرار: One Time
Beplan jou eie vakansie na Botswana! Ons wys jou hoe met 24 kaarte (insluitend dorpskaarte van Maun en Kasane, asook parke soos Moremi en Chobe) en meer as 85 blyplekke. Die gids fokus op die noorde van Botswana, Namibië se Caprivistrook en die Victoriawaterval (Zimbabwe- en Zambië-kant).
إلغاء في أي وقت [ لا التزامات ]
رقمي فقط