Weg! - April/Mei 2024![إضافة للمفضلة Add to Favorites](/static/icons/filled.svg)
![](/static/icons/sharenew.svg)
Weg! - April/Mei 2024![إضافة للمفضلة Add to Favorites](/static/icons/filled.svg)
![](/static/icons/sharenew.svg)
انطلق بلا حدود مع Magzter GOLD
اقرأ Weg! بالإضافة إلى 9,000+ المجلات والصحف الأخرى باشتراك واحد فقط عرض الكتالوج
1 شهر $9.99
1 سنة$99.99 $49.99
$4/ شهر
اشترك فقط في Weg!
سنة واحدة $24.99
شراء هذه القضية $2.99
في هذه القضية
In hierdie uitgawe van Weg!: Berg, bos en see; Toer van eSwatini na iSimangaliso via Mosambiek; Slenter van Muizenberg na Simonstad - Swem in ’n getypoel, smul aan vis-en-tjips, snuffel in ’n boekwinkel en ry ’n nuwe trein!; Vuurwarm braairesepte vir die langnaweek; Ladismith - Kuier aan Towerkop se voet in die Klein-Karoo en Toeka se radarstasies - Wie was die vrouetroepe agter die skerms?
Weg! Magazine Description:
الناشر: Media24
فئة: Travel
لغة: Afrikaans
تكرار: Bi-Monthly
Suid-Afrika se voorste reistydskrif is enige buitelewemens se paspoort tot bekostigbare bestemmings en blyplek in Suidelike-Afrika. Elke uitgawe is volgepak met puik foto’s en gesaghebbende stories oor interessante mense en plekke (en wat om daar te doen). Kamp, voetslaan, fotografie, toerusting, kos, die langpad, en avontuur is ook deel van Weg se DNS. En omdat ons nie freebies aanvaar nie en self vir alles betaal, weet lesers hulle kan ons inligting vertrou. Of jy wil wegbreek vir die naweek of ’n lang vakansie, jou reis begin hier...
إلغاء في أي وقت [ لا التزامات ]
رقمي فقط