Grond tot Mond - Somer 2019
Grond tot Mond - Somer 2019
انطلق بلا حدود مع Magzter GOLD
اقرأ Grond tot Mond بالإضافة إلى 9,000+ المجلات والصحف الأخرى باشتراك واحد فقط عرض الكتالوج
1 شهر $9.99
1 سنة$99.99 $49.99
$4/ شهر
اشترك فقط في Grond tot Mond
سنة واحدة$7.96 $1.99
شراء هذه القضية $1.99
في هذه القضية
AGRI-ENTREPRENEUR: Hulle wou eintlik net ‘n paar lekker steaks hê en toe’t hulle ewe skielik ‘n Wagyu-kudde op hande, vertel Pieter Rossouw, wingerdboukundige by Ken Forrester Wines. | DIVERSIFISEER: In sakke, potte of in die grond, onder of sonder tonnels – een ding is seker: bloubessies is gróót en hier om te bly. | NISBOERE: Suid-Afrika se grootste alpakka-boere. | DROOGTEBESTUUR: Gebed en ‘n laaste waterpoel dra Nortjé’s van Blydeverwacht se granaatboorde deur die knellende droogte. | WAARDEKETTING: Danksy Charles Back se visie vir volhoubaarheid, is Fairview ‘n toonbeeld van hoe kreatiewe vertakkings hulpbronne wedersyds kan benut en aanvul. | LANDBOU-TOERISME: As jy redelik laat in die lewe jou droom om te boer realiseer, moet elke moontlike inkomsteaar ontgun word. | Bosjes se gevleuelde kapel is ‘n argitektoniese ikoon wat oral op sosiale media pronk. | By Padlangs Country Restaurant hoef jy nooit te vra wat die special van die dag is nie, want alles wat Heidi Muller bedien is rojaal en billik. | MEGA BOERE: CapeSpan boer uitvoertafeldruiwe op vyf plase aan die woestyn se rant. | Chris Dwen van Super Farm in KZN se Underberg-distrik se kleinbegin is nou groot gewin.
Grond tot Mond Magazine Description:
الناشر: Meta Publishing
فئة: Business
لغة: Afrikaans
تكرار: Quarterly
Grond tot Mond is an Afrikaans farm to fork magazine focussing on agriculture and all things pertaining to the farmers' field of interest. Content includes agri-tourism, agri-processing, niche farmers, agri-technology and farm life.
- إلغاء في أي وقت [ لا التزامات ]
- رقمي فقط