LIG - Oktober 2020Add to Favorites

LIG - Oktober 2020Add to Favorites

Keine Grenzen mehr mit Magzter GOLD

Lesen Sie LIG zusammen mit 9,000+ anderen Zeitschriften und Zeitungen mit nur einem Abonnement   Katalog ansehen

1 Monat $9.99

1 Jahr$99.99 $49.99

$4/monat

Speichern 50%
Hurry, Offer Ends in 8 Days
(OR)

Nur abonnieren LIG

1 Jahr $11.99

Diese Ausgabe kaufen $1.99

Geschenk LIG

7-Day No Questions Asked Refund7-Day No Questions
Asked Refund Policy

 ⓘ

Digital Subscription.Instant Access.

Digitales Abonnement
Sofortiger Zugriff

Verified Secure Payment

Verifiziert sicher
Zahlung

In dieser Angelegenheit

Vir baie van ons was die afgelope jaar soos 'n woestyntyd. In ons Oktober-uitgawe vertel lesers van hulle trauma-ervarings na hulle geliefdes alleen moes sterf. Erica Wessels getuig hoe dankbaar sy is vir 'n nuwe seisoen na háár woestynpad om swanger te raak. Teoloog Stephan Joubert skryf: "Die Here se goedheid is nie minder werklik hier in 2020 nie. Ons moet net ons oë daarvoor oopmaak. Ivor Swartz, vandag jeugpredikant, getuig ook hoe sy hemelse trooskos in menslike gedaante na hom gestuur is in die rooigrondstrate van Grabouw.
Mag die Oktober-uitgawe ook vir jou en jou mense 'n brokkie trooskos bied.

LIG Magazine Description:

VerlagBible Media

KategorieReligious & Spiritual

SpracheAfrikaans

HäufigkeitQuarterly

LiG is 'n praktiese gesins- en geloofsgids met Christelike inhoud wat verryk en inspireer. Dit is ’n asemskep-plek vir elke Christenouer. Deur mense se stories te vertel en praktiese raad te gee, inspireer, bemoedig en bring ons hoop. Ons stap saam op jou geloofsreis. Ons gee raad vir ouers, huwelike en almal wat in hulle geloof wil groei. LiG – vir jou en jou mense.

  • cancel anytimeJederzeit kündigen [ Keine Verpflichtungen ]
  • digital onlyNur digital