Facebook Pixel Get your Digital Access to all the back issues of Huisgenoot se Die Koelste Kosblik-idees Magazine

Versuchen GOLD - Frei

Huisgenoot se Die Koelste Kosblik-idees – Alle Probleme

Ons weet almal ’n mens het gedurende die werk- of skooldag ’n goeie, vullende maaltyd nodig om vol woema te bly. Huisgenoot se Koelste Kosblik-idees bevat ’n verskeidenheid resepte vir kragkos ideaal vir die werk- of skoolkosblik. Die afdeling oor skoolkosblikke sluit onder meer resepte in vir tuna-samoesas, bros hoenderstukkies en bobotie-handpasteie. In die werkkosblik-afdeling sal jy resepte vind vir Persiese frikkadelle, botterhoender, vetkoek met gepluisde varkvleis en nog baie meer! Ons het ook lekker vegetariese opsies ingesluit en resepte vir gesonde soet peuselhappies vir daardie laatmiddaghongert.