Weg! Kruger - 2011Add to Favorites

Weg! Kruger - 2011Add to Favorites

Keine Grenzen mehr mit Magzter GOLD

Lesen Sie Weg! Kruger zusammen mit 9,000+ anderen Zeitschriften und Zeitungen mit nur einem Abonnement   Katalog ansehen

1 Monat $9.99

1 Jahr$99.99

$8/monat

(OR)

Nur abonnieren Weg! Kruger

Diese Ausgabe kaufen $6.99

Subscription plans are currently unavailable for this magazine. If you are a Magzter GOLD user, you can read all the back issues with your subscription. If you are not a Magzter GOLD user, you can purchase the back issues and read them.

Geschenk Weg! Kruger

In dieser Angelegenheit

In hierdie spesiale uitgawe van Weg! Kruger: 12+ kampe - Alles wat jy wil weet - • Top-wildsritte • Die mooiste uitsigte • Bobaas-piekniekplekke • Die koelste kampterreine • Waar die Groot Vyf uithang; Wenke - Die beste tye, paklysies, uitspanplekke; 7 Wildernisroetes wat jy móét stap, 8 Goeie redes om noord te mik en 4 Seisoene in Skukuza.

Weg! Kruger Magazine Description:

VerlagMedia24

KategorieTravel

SpracheAfrikaans

HäufigkeitYearly

Ons het deur die hele Krugerwildtuin gereis sodat ons vir jou al die nuutste inligting oor jou gunstelingpark kan gee. Niks kom by ’n Kruger-vakansie nie! Die opwinding as jy ’n trop leeus sien, die vroeg opstaan vir ’n wildrit, ’n piekniekete onder ’n Jakkalsbessieboom. Jy kan verstaan hoekom die Kruger nie ’n stil seisoen het nie. Beplan jou vakansie tot in die fynste besonderhede. Ons gee vir jou die beste roetes, kaarte (met afstande), inligting oor die ruskampe, en ’n aftiklysie om die kinders besig te hou. Hier is ook die mooiste foto’s en wenke om jou eie fotografie te verbeter. Laat Weg jou help om die meeste uit jou Kruger-vakansie te haal!

  • cancel anytimeJederzeit kündigen [ Keine Verpflichtungen ]
  • digital onlyNur digital
MAGZTER IN DER PRESSE:Alle anzeigen