Weg! - November 2018

Weg! - November 2018

Keine Grenzen mehr mit Magzter GOLD
Lesen Sie Weg! zusammen mit 9,000+ anderen Zeitschriften und Zeitungen mit nur einem Abonnement Katalog ansehen
1 Monat $14.99
1 Jahr$149.99
$12/monat
Nur abonnieren Weg!
1 Jahr $24.99
Diese Ausgabe kaufen $2.99
In dieser Angelegenheit
Van Matjiesfontein tot Calvinia in 11 dae (die lang pad om). Stap van kerk tot klooster in KZN. Jy het nie meer ’n permit nodig om op Oranjemund te kuier nie – Evan Naudé maak ’n draai en ontmoet
die inwoners van dié Big Brother-myndorp. Christiaan Bakkes snorkelduik tydens vanjaar
se sardientjieloop.
Weg! Magazine Description:
Verlag: Media24
Kategorie: Travel
Sprache: Afrikaans
Häufigkeit: Bi-Monthly
Suid-Afrika se voorste reistydskrif is enige buitelewemens se paspoort tot bekostigbare bestemmings en blyplek in Suidelike-Afrika. Elke uitgawe is volgepak met puik foto’s en gesaghebbende stories oor interessante mense en plekke (en wat om daar te doen). Kamp, voetslaan, fotografie, toerusting, kos, die langpad, en avontuur is ook deel van Weg se DNS. En omdat ons nie freebies aanvaar nie en self vir alles betaal, weet lesers hulle kan ons inligting vertrou. Of jy wil wegbreek vir die naweek of ’n lang vakansie, jou reis begin hier...
Jederzeit kündigen [ Keine Verpflichtungen ]
Nur digital