Kamp en Karavaan - September 2018Add to Favorites

Kamp en Karavaan - September 2018Add to Favorites

Obtén acceso ilimitado con Magzter ORO

Lea Kamp en Karavaan junto con 9,000 y otras revistas y periódicos con solo una suscripción   Ver catálogo

1 mes $9.99

1 año$99.99

$8/mes

(OR)

Suscríbete solo a Kamp en Karavaan

comprar esta edición $1.99

Subscription plans are currently unavailable for this magazine. If you are a Magzter GOLD user, you can read all the back issues with your subscription. If you are not a Magzter GOLD user, you can purchase the back issues and read them.

Regalar Kamp en Karavaan

En este asunto

AIR OPUS SAFARI 4-SLEEPER - Wat maak die Opus anders as gewone sleepwaens? Vir een, die hele tent word OPGEBLAAS. Al wat jy doen om kamp op te slaan is om die sleepwa oop te maak, die lugkompressor te konnekteer, en 'n knoppie te druk... en binne minute is twee slaapkamers, jou eetkamer en die voorste tent opgeslaan.

IKAMPER SKYKAMP 4X DAKTENT - 'n Daktent wat in minder as 'n minuut opslaan en waarin vier mense kan slaap. Die SkyCamp 4X is nou beskikbaar in Suid-Afrika...

Kamp en Karavaan Magazine Description:

EditorCaravan Publications

CategoríaTravel

IdiomaAfrikaans

FrecuenciaMonthly

Kamp & Karavaan is die enigste tydskrif in Suid-Afrika wat spesialiseer in artikels oor woonwaens, sleepwaens, ryhuise en kampering.
Die tydskrif is die Afrikaanse weergawe van Caravan & Outdoor Life, wat al vir meer as 50 jaar ‘n gunsteling is onder buitelug-liefhebbers.
Kamp & Karavaan is propvol nuus oor woonwaens, boswaens en die karavaanbedryf, resensies van kampeerterreine en vakansie-oorde, reis-artikels, sleepvoertuig toetse, tegniese artikels, en alles en nog meer van kamplewe!

  • cancel anytimeCancela en cualquier momento [ Mis compromisos ]
  • digital onlySolo digital
MAGZTER EN LA PRENSA:Ver todo