weg! Namibië - 2019
weg! Namibië - 2019
Obtén acceso ilimitado con Magzter ORO
Lea weg! Namibië junto con 9,000 y otras revistas y periódicos con solo una suscripción Ver catálogo
1 mes $9.99
1 año$99.99 $49.99
$4/mes
Suscríbete solo a weg! Namibië
1 año $2.99
comprar esta edición $2.99
En este asunto
Road trip van Oranjemund tot die Zambesi. 19 Tentkampe-Kamp sonder moeite van die Kalahari tot in die Caprivi. Kyk hoe loop die snoek by die Lüderitz-derby.
weg! Namibië Magazine Description:
Editor: Media24
Categoría: Entertainment
Idioma: Afrikaans
Frecuencia: Yearly
Ons jaarlikse Namibië-gids is al ’n instelling vir liefhebbers van die dorsland! Die akkommodasiegids is vanjaar groter as ooit tevore: meer as 200 plekke van die verste hoek van die Caprivi tot Oranjemund in die suide word gelys. Hierdie jaar se artikels sluit in ’n Namibwoestyn 4×4-toer, ’n opsomming van die beste restaurante in Swakopmund en Walvisbaai, die dinge wat gebeur by die Grootfonteinskou (min of meer enigiets…) en wat om te doen in Windhoek. Daar’s ook reisdagboeke van o.a. ’n groep visvangvriende teen die Skedelkus noord van Henties, twee vriende wat motorfietsry deur die wilde noorde van die land, ’n jong paartjie wat kaalvoet (!) duimgooi van Sossus na Outjo en twee ouer egpare wat Damaraland,Kaokoland en Etosha makmaak op hul eie manier. Ons gee jou ook ’n rugsakpaklys vir die Visriviercanyonstaproete,en ons gesels met van Namibië se kleurvolste karakters, van lodge-eienaars en radiopersoonlikhede tot grafittikunstenaars en duingoggakenners.
- Cancela en cualquier momento [ Mis compromisos ]
- Solo digital