LIG - Herfs/Paasfees 2023Add to Favorites

LIG - Herfs/Paasfees 2023Add to Favorites

Go Unlimited with Magzter GOLD

Read {{magName}} along with {{magCount}}+ other magazines & newspapers with just one subscription  View catalog

1 Month $9.99

1 Year$99.99

$8/month

(OR)

Subscribe only to LIG

1 Year $11.99

Buy this issue $2.99

Gift LIG

7-Day No Questions Asked Refund7-Day No Questions
Asked Refund Policy

 ⓘ

Digital Subscription.Instant Access.

Digital Subscription
Instant Access

Verified Secure Payment

Verified Secure
Payment

In this issue

Ons herfs-uitgawe is propvol bemoediging, inspirasie en optimisme!
Ons kuier by Bernice West en vind uit hoe sy haar voete op die grond hou. Ons maak ook ‘n draai by Danie Botha, en gesels ook met Genevieve van Binnelanders en hoor haar wonderlike getuienis.
Twee susters vertel hulle verhaal van infertiliteit: die een se drieling-vreugde en die ander se reuseverlies. ‘n Gewese dwelmmuil vertel haar hartverskeurende, maar hoopvolle verhaal.
Kry wenke oor hoe jy jou kind kan beskerm teen seksuele gereedmaking (“grooming”). En vind uit hoe om empatie by jou kind te kweek. Is julle twee (of drie!) gesinne onder een dak? – Só laat jy dit werk.
Vir Paasfees:
• Hou saam as gesin nagmaal.
• Lees wat Jesus alles vir ons kom doen het

LIG Magazine Description:

PublisherBible Media

CategoryReligious & Spiritual

LanguageAfrikaans

FrequencyQuarterly

LiG is 'n praktiese gesins- en geloofsgids met Christelike inhoud wat verryk en inspireer. Dit is ’n asemskep-plek vir elke Christenouer. Deur mense se stories te vertel en praktiese raad te gee, inspireer, bemoedig en bring ons hoop. Ons stap saam op jou geloofsreis. Ons gee raad vir ouers, huwelike en almal wat in hulle geloof wil groei. LiG – vir jou en jou mense.

  • cancel anytimeCancel Anytime [ No Commitments ]
  • digital onlyDigital Only
MAGZTER IN THE PRESS:View all