Kamp en Karavaan - February 2018
Kamp en Karavaan - February 2018
Go Unlimited with Magzter GOLD
Read {{magName}} along with {{magCount}}+ other magazines & newspapers with just one subscription View catalog
1 Month $9.99
1 Year$99.99 $49.99
$4/month
Subscribe only to Kamp en Karavaan
Buy this issue $1.99
Subscription plans are currently unavailable for this magazine. If you are a Magzter GOLD user, you can read all the back issues with your subscription. If you are not a Magzter GOLD user, you can purchase the back issues and read them.
In this issue
AVONTURE IN DIE TUINROETE - Soms wil mens net in die oord ontspan, maar soms wil jy aktief wees! Redakteur Francois Huysamen is die Tuinroete Nasionale Park waar hy drie kampeeroorde besoek, en ‘n staproete en kayak-avontuur by elkeen aanpak.
MOREMI NASIONALE PARK – DEEL 1 - As jy lief is vir wildlewe en pragtige Afrikahemelruime, dan behoort Moremi Nasionale Park in die noorde van Botswana verseker op jou emmerskoplys te wees. Sluit aan by Richard van Ryneveld en Protea Safari Tours soos hulle die wildryke vloedvlaktes in die Okavango-delta verken..
Kamp en Karavaan Magazine Description:
Publisher: Caravan Publications
Category: Travel
Language: Afrikaans
Frequency: Monthly
Kamp & Karavaan is die enigste tydskrif in Suid-Afrika wat spesialiseer in artikels oor woonwaens, sleepwaens, ryhuise en kampering.
Die tydskrif is die Afrikaanse weergawe van Caravan & Outdoor Life, wat al vir meer as 50 jaar ‘n gunsteling is onder buitelug-liefhebbers.
Kamp & Karavaan is propvol nuus oor woonwaens, boswaens en die karavaanbedryf, resensies van kampeerterreine en vakansie-oorde, reis-artikels, sleepvoertuig toetse, tegniese artikels, en alles en nog meer van kamplewe!
- Cancel Anytime [ No Commitments ]
- Digital Only