Kamp en Karavaan - March 2018
Kamp en Karavaan - March 2018
Go Unlimited with Magzter GOLD
Read {{magName}} along with {{magCount}}+ other magazines & newspapers with just one subscription View catalog
1 Month $9.99
1 Year$99.99 $49.99
$4/month
Subscribe only to Kamp en Karavaan
Buy this issue $1.99
Subscription plans are currently unavailable for this magazine. If you are a Magzter GOLD user, you can read all the back issues with your subscription. If you are not a Magzter GOLD user, you can purchase the back issues and read them.
In this issue
MAKGADIKGADI-PANNE NASIONALE PARK - Richard van Ryneveld sit sy reis deur Moremi, Botswana, voort. Vanaf die Third Bridge-kamp gaan hy na Khumaga op die walle van die Botetirivier – een van die min kampeerplekke in die nasionale park.
VICTORIABAAI IN 'N GYPSEY LITE - Met meer as 300 sonskyndae per jaar is die area van Victoria- tot Mosselbaai een van Suid-Afrika se geliefste strandvakansiebestemmings. Maar selfs sou jy ongelukkig wees en reën kry – soos op hierdie reis – is dit steeds 'n heerlike plek om kamp op te slaan. Stuart Reichardt verken van Mosselbaai tot Glentana en aan na Victoriabaai...
Kamp en Karavaan Magazine Description:
Publisher: Caravan Publications
Category: Travel
Language: Afrikaans
Frequency: Monthly
Kamp & Karavaan is die enigste tydskrif in Suid-Afrika wat spesialiseer in artikels oor woonwaens, sleepwaens, ryhuise en kampering.
Die tydskrif is die Afrikaanse weergawe van Caravan & Outdoor Life, wat al vir meer as 50 jaar ‘n gunsteling is onder buitelug-liefhebbers.
Kamp & Karavaan is propvol nuus oor woonwaens, boswaens en die karavaanbedryf, resensies van kampeerterreine en vakansie-oorde, reis-artikels, sleepvoertuig toetse, tegniese artikels, en alles en nog meer van kamplewe!
- Cancel Anytime [ No Commitments ]
- Digital Only