

Oudtshoorn Courant - Oudtshoorn Courant

Go Unlimited with Magzter GOLD
Read {{magName}} along with {{magCount}}+ other magazines & newspapers with just one subscription View catalog
1 Month $14.99
1 Year$149.99 $74.99
$6/month
Subscribe only to Oudtshoorn Courant
1 Year$51.48 $34.99
Buy this issue $0.99
In this issue
Newspaper covering news from Oudtshoorn and surrounds in the Little Karoo, Western Cape, South Africa
Jong lewe onsinnig geneem
Die onsinnige moord op Marelize 'Barbie' Jumas (28) van Blomnek het haar familie én die gemeenskap geruk. Jumas is deur haar aan-en-af-kêrel, Jonathan van Schalkwyk, verskeie kere in haar rug en kop met 'n mes gesteek.
2 mins
Uniestraat 'n probleem vir inwoners
Die inwoners van Uniestraat in Oudtshoorn spreek toenemend hul frustrasie uit oor die haglike toestand van hul straat, die verwaarlosing van openbare ruimtes en die voortdurende misdaad wat hul veiligheid bedreig.
1 min
Begroting vir 2025/26 goedgekeur
Oudtshoorn-burgemeester Johan Allers het verlede Donderdag sy eerste begrotingsrede tydens 'n algemene raadsvergadering gelewer. Hier het hy die mediumtermyn-inkomsteen -uitgaweraamwerk (MTRF) vir 2025/26 ter tafel gelê.
2 mins
Staat trek strafbaremanslagsaak terug
Die klag van strafbare manslag teen Samantha Meyer (40), die bestuurder van die voertuig wat op 8 November 2024 by die kruising van Voortrekkerweg en Randstraat in 'n botsing met die voertuig van die jong onderwyser, Peter-John Sauls, betrokke was, is Dinsdag deur die Staat in die Oudtshoorn-landdroshof teruggetrek.
1 min
Twee vas vir handel in bedreigde plantspesies
'n Man en vrou van Oudtshoorn verskyn op 28 Augustus in die hof ná hulle na bewering onwettig bedreigde vetplante in die veld gestroop en verkoop het.
1 min
Klag ondersoek na hond glo agter bakkie gesleep word
Die polisie is tans besig met 'n ondersoek nadat 'n hond, Tiger, na bewering op 3 Junie agter 'n bakkie aangesleep is en op dié wrede wyse doodgewurg het.

2 mins
Huisarres vir vrou wat steel en bedrog pleeg
'n Vrou (43) van Oudtshoorn, wat skuldig bevind is op 36 aanklagte van diefstal en 100 van bedrog, is verlede week in die Oudtshoorn-landdroshof 'n opgeskorte vonnis opgelê en vir twee jaar in huisarres geplaas.
1 min
Sanitary products for girls
Community leader Mandilakhe Matika, together with Thabo Mgobo, handed over a batch of sanitary pads to the deputy principal of Bongolethu Primary School, Luvuyo Dlukulwana. This forms part of a project Matika launched to make sure girls don't miss school due to a lack of proper sanitary pads. He is calling on local businesses to support this project.
2 mins
Garden Route Badgers Women Squad for next seasoned announced
On Tuesday 10 June SWD Cricket announced their professional women's squad for the 2025/26 season.

1 min
Koegelenberg wen parkrun met beste tyd
Corné Koegelenberg het Saterdag met 'n nuwe persoonlike beste tyd van 22 minute 41 sekondes, die 446ste Oudtshoorn-parkrun gewen, met Roy Fraser-Mackenzie wat vir die eerste keer deelgeneem het in die tweede plek en Jakob van Rouendal Smit derde.
1 min
Gimmies presteer tydens derde landloop-ligabyeenkoms
Verskeie van Langenhoven Gimnasium se landloopatlete het puik presteer tydens die derde ligabyeenkoms wat die afgelope naweek op eie bodem plaasgevind het.
1 min
Veteraan Jason Jafta voltooi 32ste Comrades
Oudtshoorn se bekende veteraanatleet, Jason Jafta (66), het Sondag 8 Junie, ondanks 'n ernstige val sowat 18 km voor die eindstreep, sy 32ste Comrades-marathon voltooi. Hy het met 'n bronsmedalje huis toe gekom.
1 min
Oudtshoorn Courant Newspaper Description:
Publisher: Caxton Newspapers
Category: Newspaper
Language: Afrikaans
Frequency: Weekly
Local Community newspaper covering Oudtshoorn and surrounding towns in the Little Karoo, Western Cape, South Africa
Cancel Anytime [ No Commitments ]
Digital Only