

Suid-Kaap Forum - June 13, 2025

Go Unlimited with Magzter GOLD
Read {{magName}} along with {{magCount}}+ other magazines & newspapers with just one subscription View catalog
1 Month $14.99
1 Year$149.99 $74.99
$6/month
Subscribe only to Suid-Kaap Forum
1 Year$51.48 $34.99
Buy this issue $0.99
In this issue
Newspaper covering news from Riversdale, Heidelberg, Stilbaai, Albertinia and surrounds in the Hessequa-region, Western Cape, South Africa
Blokkies bou hokkietoekoms
'n Mylpaal is bereik met die aanlê van die eerste astrohokkieveld in die Hessequa-distrik wat by Hoërskool Langenhoven in aanbou is.

1 min
Riddles lewer begroting vir volhoubare groei
Die Hessequa-munisipaliteit het op 28 Mei sy konsepbegroting vir die 2025/2026 finansiële jaar aangekondig. Die fokus is op volhoubare groei, infrastruktuurontwikkeling en maatskaplike ondersteuning, te midde van nasionale en internasionale ekonomiese onsekerheid.
1 min
Riversdal ouma word 'n merkwaardige 112
'n Merkwaardige mylpaal is Vrydag 6 Junie gevier toe tannie Elizabeth Moolman haar 112de verjaarsdag saam met familie en vriende herdenk het.
1 min
Blokkies bou hokkietoekoms
'n Mylpaal is bereik met die aanlê van die eerste astrohokkieveld in die Hessequa-distrik wat by Hoërskool Langenhoven in aanbou is. Hierdie projek, met 'n waarde van ongeveer R7 miljoen, beloof om 'n blywende nalatenskap vir sportontwikkeling in die streek te wees.
1 min
Wintertee ten bate van kindersentrum
Die tafels in die Melkhoutfontein-gemeenskapsaal het Sondagmiddag, 1 Junie, behoorlik gekreun onder die heerlike koeke en ander lekkernye.

1 min
Sixth suspect arrested in Stilbaai bust
The Hawks confirmed the arrest of a sixth suspect in connection with a major drug trafficking investigation stemming from last year's cocaine bust in Stilbaai. The latest suspect, a 31-year-old male, was arrested on 9 June by the Hawks' South African Narcotics Enforcement Bureau (SANEB) based in George.
1 min
Voorwaarts maak skoonskip
RIVERSDAL - Voorwaarts Primêr en Hoërskool Heidelberg se rugbyen netbalspanne het verlede Donderdag, 5 Junie, by Riverville-stadion kragte gemeet.
1 min
Bulle wen 10 uit 17 wedstryde
Hoër Landbouskool Oakdale se rugbyspanne het verlede Saterdag, 7 Junie, met Hoërskool Outeniqua kragte gemeet.

1 min
Blues kom tweede teen Bridgton op tuisveld
RIVERSDAL - In gure weer het die Riversdal Blues-rugbyklub Saterdag 'n moeilike dag op die veld beleef toe beide hul eerste en tweede spanne op hul tuisveld teen Bridgton verloor het.

1 min
Langeberg-atlete blink uit tydens Comrades-marathon
Verskeie atlete van die Langeberg-atletiekklub het Sondag 8 Junie aan die 98ste Comrades-marathon - 'n uitdagende 89.9 km-afwedloop van die Pietermaritzburg-stadsaal tot by People's Park in Durban, deelgeneem. Dit was die 49ste afwedloop, met duisende deelnemers van oor die land en die wêreld.
1 min
Suid-Kaap Forum Newspaper Description:
Publisher: Caxton Newspapers
Category: Newspaper
Language: Afrikaans
Frequency: Weekly
Local community newspaper covering Riversdale, Stillbay and surrounding towns on the Garden Route, Western Cape, South Africa
Cancel Anytime [ No Commitments ]
Digital Only