Landbou Boereplanne - 2017
Landbou Boereplanne - 2017
Go Unlimited with Magzter GOLD
Read {{magName}} along with {{magCount}}+ other magazines & newspapers with just one subscription View catalog
1 Month $9.99
1 Year$99.99 $49.99
$4/month
Subscribe only to Landbou Boereplanne
Buy this issue $2.99
In this issue
In hierdie uitgawe van Boereplanne: Só maak mens - 50+ plaasplanne wat wérk; Skape goeie ‘werkers’ in wingerd; Keer windskade met revolusionêre werktuig; Selfgeboude laaier speel klaar met batteryprobleme; Laat jou grond herleef met drukbeweiding, dekgewasse; Vee - Vrystaatse boer voer lammers maklik met outomatiese skaapvoerder; Gewasse - wêreld gaande oor Wes-Kaapse vrugteboer se waterslim uitvindsel en Energie - Karooboer se inkomste verdubbel met gravitasie-besproeiing en sonkrag.
Landbou Boereplanne Magazine Description:
Publisher: Media24
Category: Business
Language: Afrikaans
Frequency: Yearly
’n Goeie boer kán 'n plan maak. In Landbou Boereplanne verskyn meer as 50 van die vindingrykste oplossings vir onder meer arbeids- en energieprobleme, besproeiing en veeboerdery wat deur die jare in Landbouweekblad verskyn het – van hoe om self diesel te maak en hidrokrag op te wek tot om onkruid in nat lande te bespuit, manalleen ‘n 500 kg-vuurvegter op ’n bakkie te laai en wilde beeste te beheer.
- Cancel Anytime [ No Commitments ]
- Digital Only