Landbou 95 Jaar - Special Edition
Landbou 95 Jaar - Special Edition
Go Unlimited with Magzter GOLD
Read {{magName}} along with {{magCount}}+ other magazines & newspapers with just one subscription View catalog
1 Month $9.99
1 Year$99.99
$8/month
Subscribe only to Landbou 95 Jaar
Buy this issue $1.99
In this issue
Leefstyl: Ons boer so lekker, want ons eet so lekker, Bewaringsboerdery bring
omwenteling en Lenie van Gamkaskloof: Vrou en huisbouer van formaat.
Landbou 95 Jaar Magazine Description:
Publisher: Media24
Category: Business
Language: Afrikaans
Frequency: One Time
Landbouweekblad staan al vir 95 jaar, deur ’n wêreldoorlog, depressies en talle droogtes heen, sy aan sy met die boer opsy plaas. Ook deur die goeie tye — ’n hemelhoë wolprys, milde reëns en rekord-mielieoeste. Kom vier landbou se suksesse en dieplatteland se geskiedenis saam met Landbouweekblad in ons spesiale jubileumuitgawe. Hierdie mylpaal word ook weekliks in die tydskrif, op Twitter, op Facebook en opons webwerf, Landbou.com gevier.
- Cancel Anytime [ No Commitments ]
- Digital Only