SARIE Kreatief - 2021 - Brei & Hekel
SARIE Kreatief - 2021 - Brei & Hekel
Go Unlimited with Magzter GOLD
Read {{magName}} along with {{magCount}}+ other magazines & newspapers with just one subscription View catalog
1 Month $9.99
1 Year$99.99 $49.99
$4/month
Subscribe only to SARIE Kreatief
Buy this issue $7.99
In this issue
In hierdie uitgawe van Sarie Kreatief - 40 Uitsoek patrone; Vir die hele gesin - Hom & haar - Van maklike truie tot baadjies en mooiste handsakke; Fraai Babakleure - Pienk met bobbels, Broekie met valle, Streeptruitjie, Klassieke sterpatroon; Pre-tieners - Cool kabeltrui en sirkelserp + prettige handskoene en musse; 21 duidelike diagramme vir makliker brei en hekel.
SARIE Kreatief Magazine Description:
Publisher: Media24
Category: Hobbies & Craft
Language: Afrikaans
Frequency: One Time
Ons 3de SARIE kreatief met 20+ brei- en hekelpatrone is nóú beskikbaar. Brei- en hekelwerk is mode en oral in die winkels, en ons sê hoera oor die dik truie, jasse, serpe en handskoene wat lyk asof dit tydsaam met die hand geskep is.
- Cancel Anytime [ No Commitments ]
- Digital Only