TryGOLD- Free

Swartland Gazette  Cover - June 03, 2025 Edition
Gold Icon

Swartland Gazette - June 03, 2025Add to Favorites

Swartland Gazette Newspaper Description:

Publisher: Media24

Category: Newspaper

Language: Afrikaans

Frequency: Weekly

Swartland Gazette is an Afrikaans freesheet that’s distributed every Tuesday in Malmesbury, Moorreesburg, the Riebeek Valley, Darling and Yzerfontein.

  • cancel anytimeCancel Anytime [ No Commitments ]
  • digital onlyDigital Only

In this issue

June 03, 2025

Twee by verkeer ondersoek

Twee werknemers van die Moorreesburg-verkeersafdeling is op administratiewe verlof geplaas hangende die uitkoms van 'n ondersoek na bewerings van moontlike wangedrag en korrupsie.

1 min

Kinderbeskermingsweek eintlik 365 dae van beskerming

Die ACVV Malmesbury het die afgelope Saterdag die strate van Abbotsdale saam met kinders en inwoners ingevaar ter bewusmaking van Kinderbeskermingsweek/ 365 dae van kinderbeskerming, 'n nasionale veldtog wat deur die departement van maatskaplike ontwikkeling van stapel gestuur is.

Kinderbeskermingsweek eintlik 365 dae van beskerming

1 min

Begroting 'sal druk verlig

Die uitvoerende burgemeester van die Swartland, die raadsheer Harold Cleophas, het in sy vierde munisipale rede klem gelê op hul toewyding tot verantwoordelike bestuur en ekonomiese veerkragtigheid. Volgens Cleophas gaan die finale begroting vir 2025-'26, wat hy op 29 Mei aan die raad voorgelê het, nie oor syfers nie, maar oor inwoners se lewe.

2 mins

Leerders help Jo-Dolphin

Die Laerskool Swartland, in samewerking met plaaslike kleuterskole, het danksy optredes deur Oom Karoolus en Lente 'n stewige bedrag van R10 000 vir Jo-Dolphin APD, 'n dagsorgsentrum in Malmesbury vir kinders en volwassenes met gestremdhede, ingesamel.

1 min

Duisende hoor oor '26-skooljaar

Duisende leerders van reg oor die provinsie en wat tussen 11 Maart en 15 April vanjaar vir 'n plek agter 'n skoolbank in grade R, 1 of 8 aansoek gedoen het, het die afgelope Vrydag gehoor by watter skole hulle aanvaar is.

3 mins

Beeste help wynboere in wingerd

Die Suid-Afrikaanse wynbedryf probeer deurgans nuwe maniere vind om te oorleef te midde van klimaatsverandering en stygende kostes.

2 mins

Wes-Kaap bied nou beter toets vir leerlinglisensies

Die Wes-Kaapse regering het Maandag (26 Mei) 'n mylpaal bereik in sy verbintenis tot veiliger paaie en beter dienslewering met die bekendstelling van die Gemeganiseerde toetsstelsel vir leerlinglisensies (CLLT) by die Beaufort-Wes-bestuurslisensietoetssentrum.

1 min

Effecting prevention via awareness

The Goedgedacht Riebeek Kasteel POP Centre, in partnership with the Rotary Club of Riebeek Valley and the Western Cape Health Department, recently hosted a pivotal Health Day aimed at raising awareness of and promoting the prevention of cervical cancer.

Effecting prevention via awareness

2 mins

Haal uit en kom wys jou wors

As jou boereworsresep goed genoeg is om jou 'n legendariese bynaam soos Grill Sergeant, Jamie Olivewors of Braaian Reynolds te verdien, nooi Shoprite Checkers jou om jou beste resep vir die 33ste jaarlikse Kampioenskap-Boerewors-kompetisie in te skryf voordat inskrywings op 20 Junie sluit.

1 min

2025-PPC-marathon afgelas

Geen PPC-marathon sal vanjaar plaasvind nie. Dié nuus is onlangs bekend gemaak nadat die sementreus verlede week 'n kennisgewing oor die wedloop se kansellasie uitgestuur het.

1 min

Western Mounted Games

The Western Cape is preparing to make equestrian history this June when it hosts its first South African Western Mounted Games (SAWMGA) Regional Championships at Igqala Park near Paarl from 14-16 June.

1 min

Daisies vir eers saailinge

Daisies-Dames in Malmesbury het sedert 2020 'n vooraanstaande rol in die BRUsenior vroue-klubrugbyliga gespeel. Die span se reis is gekenmerk deur toewyding, gemeenskapsbetrokkenheid en 'n vasberadenheid om vrouerugby in die streek te bevorder.

1 min

Read all stories from {{magazineName}}
  • cancel anytimeCancel Anytime [ No Commitments ]
  • digital onlyDigital Only

We use cookies to provide and improve our services. By using our site, you consent to cookies. Learn more