Weg! - Oktober/November 2020
Weg! - Oktober/November 2020
Go Unlimited with Magzter GOLD
Read {{magName}} along with {{magCount}}+ other magazines & newspapers with just one subscription View catalog
1 Month $9.99
1 Year$99.99 $49.99
$4/month
Subscribe only to Weg!
1 Year $24.99
Buy this issue $2.99
In this issue
In hierdie uitgawe van Weg!: #maanhare - Kgalagadi - 7 leserstories uit ons wildste park; Colesberg - Die laaste karretjiemense; Mpumalanga - Stap deur waterstrome en woude op ’n Wathaba-roete; Altyd op pad - Só maak die Cloete-gesin ’n leefstyl uit swerf; Montagu - Almal is welkom!; Iets vir almal - Met my eie oë - Volstruis jaag erdvark..., Toerusting - Bly warm (en cool) met dié baadjies, Bly hier - Slaap langs ’n vleiland op Wakkerstroom en Reisjoernaal - Deur Bali se berge op ’n bromponie
Weg! Magazine Description:
Publisher: Media24
Category: Travel
Language: Afrikaans
Frequency: Bi-Monthly
Suid-Afrika se voorste reistydskrif is enige buitelewemens se paspoort tot bekostigbare bestemmings en blyplek in Suidelike-Afrika. Elke uitgawe is volgepak met puik foto’s en gesaghebbende stories oor interessante mense en plekke (en wat om daar te doen). Kamp, voetslaan, fotografie, toerusting, kos, die langpad, en avontuur is ook deel van Weg se DNS. En omdat ons nie freebies aanvaar nie en self vir alles betaal, weet lesers hulle kan ons inligting vertrou. Of jy wil wegbreek vir die naweek of ’n lang vakansie, jou reis begin hier...
- Cancel Anytime [ No Commitments ]
- Digital Only