Aaskliniek Handboek - Issue 3Add to Favorites

Aaskliniek Handboek - Issue 3Add to Favorites

Magzter GOLDで読み攟題を利甚する

1 回の賌読で Aaskliniek Handboek ず 9,000 およびその他の雑誌や新聞を読むこずができたす  カタログを芋る

1 ヶ月 $9.99

1 幎$99.99

$8/ヶ月

(OR)

のみ賌読する Aaskliniek Handboek

この号を賌入 $4.99

Subscription plans are currently unavailable for this magazine. If you are a Magzter GOLD user, you can read all the back issues with your subscription. If you are not a Magzter GOLD user, you can purchase the back issues and read them.

ギフト Aaskliniek Handboek

この問題で

Inhoud
• Voer jou Wurms Spekvet
• Leam’ ‘n bekendstelling
• Leam’ eienskappe nr. 1 & 2.
• Leam’ eienskappe nr. 3 - 5.
• Aanwending van verskillende soorte en mengsels leam.
• Voorbereiding van ‘leam’
• Hoeveel leam?
• Double leam
• Taystee wheat backing
• Die ‘wally pappie’
• Hoe om kurpervoer te meng
• Bobaas babervoer
• Heuningbroodjie
• Heuning kaboems
• Heuning grondvoer
• Soet wit heuning degie
• Maaiers! ‘n Bekendstelling
• Maaiers! Die “Basics” oor die gebuik daarvan.
• Maaiers! as voer (of deel daarvan)
• Dooie Maaiers!
• Sticky Maggots
• Geur jou maaiers!
• Drywende Maaiers
• Wenke en Truuks vir hengel met Maaiers
• Casters ‘n bekendstelling
• Wanneer om watter kleur “Caster” te gebruik
• Casters as voer aas
• Aaskombinasies met “Casters”
• Notas

Aaskliniek Handboek Magazine Description:

出版瀟: Annecat Print & Publishers cc

カテゎリヌ: Fishing & Hunting

蚀語: Afrikaans

発行頻床: Yearly

Sedert die eerste uitgawe van Die Oewerhengelaar tydskrif in April 2003 is getrou gehou by sy leuse van: “Die tydskrif vir wenke, advies en vir ons!” en is gehalte tegniese kundigheid oor varswater hengel met elke uitgawe aan lesers gebied. Met die verskyning van Johan Marx se eerste “Aaskliniek” rubriek het ‘n bykomende leuse ontstaan, naamlik: “Ons vertel jou alles!”
Hierdie handboek leen inderdaad verdere gestalte aan diÚ leuse, en dat elke leser daarvan daarby sal baat vind. Geen “klein geheimpie” word weggesteek nie – elke detail van aas maak word noukeurig voorgesit, van die “ou” resepte tot die mees moderne, en al die wenke en advies sal die kanse op beter vangstes van varswatervis verbeter.
Soos die ou gesegde dit stel, “as jy sukkel, lees die instruksies!” – die “Aaskliniek Handboek 3” maak dit vir iedereen baie maklik!
- Eugene Kruger,
Redakteur.

  • cancel anytimeい぀でもキャンセルOK [ 契玄䞍芁 ]
  • digital onlyデゞタルのみ
MAGZTERのプレス情報すべお衚瀺