Kommando Jan - Hoofstuk 1: MY "SIX SHOOTER" SKREE HARDER AS JY!Add to Favorites

Kommando Jan - Hoofstuk 1: MY "SIX SHOOTER" SKREE HARDER AS JY!Add to Favorites

Magzter GOLDで読み放題を利用する

1 回の購読で Kommando Jan と 9,000 およびその他の雑誌や新聞を読むことができます  カタログを見る

1 ヶ月 $9.99

1 $99.99 $49.99

$4/ヶ月

保存 50%
Hurry, Offer Ends in 3 Days
(OR)

のみ購読する Kommando Jan

この号を購入 $9.99

Subscription plans are currently unavailable for this magazine. If you are a Magzter GOLD user, you can read all the back issues with your subscription. If you are not a Magzter GOLD user, you can purchase the back issues and read them.

ギフト Kommando Jan

この問題で

Dit begin hier. Die saga van Kommando Jan se avonture tydens Die Tweede Vryheids Oorlog, of te wel Die Anglo-Boere Oorlog!

Hy vind homself in Hope Town en soos gewoontelik is hy ook kniediep alweer. Hy kan homself mos nie inhou nie. Lyk nie of die oorlog hom pla nie, want as hy sy sê wil sê gaan hy hom sê. Ja, maar dis hoekom ons hom mos lief het of hoe?

Dis 1899 en dis die tyd van helde. BOERE HELDE!

Deur Jacobus Gideon Louis Nieuwoudt en Joshua Klein

Kommando Jan Magazine Description:

出版社Kimmie Kriel Produksies

カテゴリーFiction

言語Afrikaans

発行頻度One Time

Wat is jou naam seun?
Jan is opsoek na sy vrou. Sy is voor sy aangesig ontneem. Hy is vir die dood gelos. Maar hy het weer opgestaan. Sy soektog sal hom van die Ou Transvaal tot diep in Engeland reg voor die Koningin neem.
Dis 1899 en dis die tyd van helde. Boere Helde.

Kommando Jan is 'n historiese verhaal wat tydens die Tweede Vryheids Oorlog afspeel.

Dit is die toekoms van Suid-Afrikaanse strokies boeke. Dit is soos die foto verhale van oud, maar met 'n twist. Dit is 'n Boere Comic!

Deur: Jacobus Gideon Louis Nieuwoudt en Joshua Klein.

  • cancel anytimeいつでもキャンセルOK [ 契約不要 ]
  • digital onlyデジタルのみ
MAGZTERのプレス情報:すべて表示