Baba en Kleuter - October 2013
Baba en Kleuter - October 2013
Magzter GOLDã§èªã¿æŸé¡ãå©çšãã
1 åã®è³Œèªã§ Baba en Kleuter ãš 9,000 ããã³ãã®ä»ã®éèªãæ°èãèªãããšãã§ããŸã  ã«ã¿ãã°ãèŠã
1 ã¶æ $9.99
1 幎$99.99 $49.99
$4/ã¶æ
ã®ã¿è³Œèªãã Baba en Kleuter
1幎 $6.99
ä¿å 22%
ãã®å·ãè³Œå ¥ $2.99
ãã®åé¡ã§
Wat moet ân vroedvrou alles vir jou kan doen, hoe hanteer jy swangerskapsdepressie en hoe vinnig kan jy ná ân skraap probeer swanger raak? Ons kenners het raad.
Jou baba gaan nie sommer breek nie, maar jy moet hom tog oppas. Hier is 6 situasies waarvoor jy nee moet sê.
Watter wonderwerke vind in jou pasgebore baba se brein plaas? En hoe kan jy dit laat ontwikkel?
Baba en Kleuter Magazine Description:
åºç瀟: Media24
ã«ããŽãªãŒ: Parenting
èšèª: Afrikaans
çºè¡é »åºŠ: 3 Issues/Year
Baba & Kleuter is die enigste Afrikaanse ouerskaptydskrif in die land. Ma's wat net die beste vir hul kinders wil hê maak staat op ons vir raad en inligting. Ons is passievol oor ouerskap en maak ma-wees makliker vir jou. Baba & Kleuter is`n ouerskaptydskrif wat alles dek van swangerskap tot en met graad een. Ons inspireer ons lesers met deeglike, inspirerende artikels om beter ouers te wees en hul kinders met selfvertroue groot te maak. Ons skep `n gemeenskap van oopkop Afrikaanse ouers wat almal glo in heilsame gesinne waar elke gesinslid hom- of haarself ten volle kan uitleef. Lees Baba & Kleuter, en jy sal klaar soos 'n beter ouer voel.
- ãã€ã§ããã£ã³ã»ã«OK [ å¥çŽäžèŠ ]
- ããžã¿ã«ã®ã¿