Huisgenoot Bakboek - 2015
Huisgenoot Bakboek - 2015
Magzter GOLDã§èªã¿æŸé¡ãå©çšãã
1 åã®è³Œèªã§ Huisgenoot Bakboek ãš 9,000 ããã³ãã®ä»ã®éèªãæ°èãèªãããšãã§ããŸã  ã«ã¿ãã°ãèŠã
1 ã¶æ $9.99
1 幎$99.99 $49.99
$4/ã¶æ
ã®ã¿è³Œèªãã Huisgenoot Bakboek
ãã®å·ãè³Œå ¥ $3.99
ãã®åé¡ã§
Huisgenoot Bakboek - Vars, verrassende idees: sjokoladekoeke, vakansiekoekies, ou staatmakers, koeke met min koolhidrate, kaaskoeke en mini-koeke.
Huisgenoot Bakboek Magazine Description:
åºç瀟: Media24
ã«ããŽãªãŒ: Food & Beverage
èšèª: Afrikaans
çºè¡é »åºŠ: One Time
Sluit aan by die wêreldwye bakgier! Hierdie tydskrif is perfek vir sowel gesoute en groentjie-bakkers, vir maâs wat binne minute vir die kinders ân koek aanmekaar wil slaan tot mense wat vir gaste wil bak of selfs hul spogkoeke wil verkoop. Daarâs ân afdeling oor basiese mengmetodes en elke resep vertel vir jou vooraf hoeveel moeite en tyd dit vereis. Al die klassieke staatmakerkoeke is hier, plus natuurlik verruklike kaaskoeke, sjokoladekoeke, soetkoekies en minikoeke. ân Hele hoofstuk is aan gesonder koeke met min koolhidrate toegewy â ja, jy kan Franse vanieljekoek geniet terwyl jy jou dieet dophou!
- ãã€ã§ããã£ã³ã»ã«OK [ å¥çŽäžèŠ ]
- ããžã¿ã«ã®ã¿