LOSE IT! Die Afrikaans Uitgawe - June 2014
LOSE IT! Die Afrikaans Uitgawe - June 2014
Magzter GOLDで読み放題を利用する
1 回の購読で LOSE IT! Die Afrikaans Uitgawe と 9,000 およびその他の雑誌や新聞を読むことができます カタログを見る
1 ヶ月 $9.99
1 年$99.99
$8/ヶ月
のみ購読する LOSE IT! Die Afrikaans Uitgawe
この号を購入 $3.99
この問題で
LOSE IT! bied jou al die inligting oor hierdie dieet en hoe om gewig te verloor, jou kop skoon te kry, energievlakke te verhoog én beter te slaap – terwyl jy steeds kan weglê aan lekker kos wat maklik is om voor te berei. Kry kennersadvies van sportwetenskaplike prof. Tim Noakes, voedingskundige Sally-Ann Creed en CrossFit-instrukteur Jobst Olschewski. Daarby het FAIRLADY-kosredakteur Justine Kiggen 67 splinternuwe, smaaklike Banting-resepte saamgestel.
LOSE IT! Die Afrikaans Uitgawe Magazine Description:
出版社: Media24
カテゴリー: Health
言語: Afrikaans
発行頻度: One Time
LOSE IT! The Tim Noakes (Banting) Way is veel meer as net ’n tydskrif – dis ’n tweede kans op die lewe. Soos Brian Berkman, wat ’n verstommende 70kg verloor het, kan getuig. Lees meer hieroor op bladsy 10. LOSE IT! bied jou al die inligting oor hierdie dieet en hoe om gewig te verloor, jou kop skoon te kry, energievlakke te verhoog én beter te slaap – terwyl jy steeds kan weglê aan lekker kos wat maklik is om voor te berei. Kry kennersadvies van sportwetenskaplike prof. Tim Noakes, voedingskundige Sally-Ann Creed en CrossFit-instrukteur Jobst Olschewski. Daarby het FAIRLADY-kosredakteur Justine Kiggen 67 splinternuwe, smaaklike Banting-resepte saamgestel.
LOSE IT! The Tim Noakes Way is ’n revolusionêre voedingsplan wat jou lewe gaan verander.
- いつでもキャンセルOK [ 契約不要 ]
- デジタルのみ