LOSE IT! Die Afrikaans Uitgawe - June 2014
LOSE IT! Die Afrikaans Uitgawe - June 2014
Magzter GOLDã§èªã¿æŸé¡ãå©çšãã
1 åã®è³Œèªã§ LOSE IT! Die Afrikaans Uitgawe ãš 9,000 ããã³ãã®ä»ã®éèªãæ°èãèªãããšãã§ããŸã  ã«ã¿ãã°ãèŠã
1 ã¶æ $9.99
1 幎$99.99 $49.99
$4/ã¶æ
ã®ã¿è³Œèªãã LOSE IT! Die Afrikaans Uitgawe
ãã®å·ãè³Œå ¥ $3.99
ãã®åé¡ã§
LOSE IT! bied jou al die inligting oor hierdie dieet en hoe om gewig te verloor, jou kop skoon te kry, energievlakke te verhoog én beter te slaap â terwyl jy steeds kan weglê aan lekker kos wat maklik is om voor te berei. Kry kennersadvies van sportwetenskaplike prof. Tim Noakes, voedingskundige Sally-Ann Creed en CrossFit-instrukteur Jobst Olschewski. Daarby het FAIRLADY-kosredakteur Justine Kiggen 67 splinternuwe, smaaklike Banting-resepte saamgestel.
LOSE IT! Die Afrikaans Uitgawe Magazine Description:
åºç瀟: Media24
ã«ããŽãªãŒ: Health
èšèª: Afrikaans
çºè¡é »åºŠ: One Time
LOSE IT! The Tim Noakes (Banting) Way is veel meer as net ân tydskrif â dis ân tweede kans op die lewe. Soos Brian Berkman, wat ân verstommende 70kg verloor het, kan getuig. Lees meer hieroor op bladsy 10. LOSE IT! bied jou al die inligting oor hierdie dieet en hoe om gewig te verloor, jou kop skoon te kry, energievlakke te verhoog én beter te slaap â terwyl jy steeds kan weglê aan lekker kos wat maklik is om voor te berei. Kry kennersadvies van sportwetenskaplike prof. Tim Noakes, voedingskundige Sally-Ann Creed en CrossFit-instrukteur Jobst Olschewski. Daarby het FAIRLADY-kosredakteur Justine Kiggen 67 splinternuwe, smaaklike Banting-resepte saamgestel.
LOSE IT! The Tim Noakes Way is ân revolusionêre voedingsplan wat jou lewe gaan verander.
- ãã€ã§ããã£ã³ã»ã«OK [ å¥çŽäžèŠ ]
- ããžã¿ã«ã®ã¿