Landbouweekblad: Tegnologie - 2021
Landbouweekblad: Tegnologie - 2021
Magzter GOLDで読み放題を利用する
1 回の購読で Landbouweekblad: Tegnologie と 9,000 およびその他の雑誌や新聞を読むことができます カタログを見る
1 ヶ月 $9.99
1 年$99.99
$8/ヶ月
のみ購読する Landbouweekblad: Tegnologie
この号を購入 $3.99
この問題で
In hierdie uitgawe van Tegnologie: Hommeltuie - Boere se nuwe 'draad en tang'; Rypskade 75% minder met waaiers; Dís hoe dit werk - Bitcoin en blokkettings; Boerekeuses - ‘Tegnologie wat vir ons werk’; Ingenieurs gee raad - Só kry jy sonkrag reg; Plaastegnologie - Boer bou eie presisieplanter, 'n Stroper wat self leer en 30% meer krag uit jou trekker.
Landbouweekblad: Tegnologie Magazine Description:
出版社: Media24
カテゴリー: Technology
言語: Afrikaans
発行頻度: Yearly
Elke mens het daagliks met “tegnologie” te doen. In die breë landboubedryf behels dit dinge soos presisiewerktuie, beter planttelingstegnieke, hommeltuie (drones) wat vir alles van gewasmonitering tot die opsporing van misdadigers ingespan word, en sonkrag wat toenemend goedkoper en betroubaarder word – in so ’n mate dat ’n kommersiële boer sy plaas onlangs heeltemal van die Eskom-netwerk ontkoppel het. Veeboere het nuwe tegnieke wat dit makliker maak om die grootste moontlike nageslag van waardevolle teeldiere te verkry, terwyl die presisiemonitering van voeromsettingsdoeltreffendheid hulle help om die beste diere te selekteer. In die tyd van Covid-19 het boere ook digitale veilings aangegryp om hul diere te bemark. Die naspeurbaarheid van landbouprodukte raak toenemend belangrik. Die wolbedryf en sommige rooivleisboere reeds suksesvol daarmee. Al hierdie aspekte en meer word in hierdie eerste uitgawe van Landbou Tegnologie gedek, asook vernuwende denke in die vorm van herlewingslandbou. Uiteindelik het tegnologiese produkte en stelsels net waarde as jy dit gebruik om jou boerdery beter te bestuur, beter te kommunikeer en hulpbronne te bewaar. Hopelik help dié tydskrif jou daarmee.
- いつでもキャンセルOK [ 契約不要 ]
- デジタルのみ