Tuis - Desember 2020/Januarie 2021
Tuis - Desember 2020/Januarie 2021
Magzter GOLDã§èªã¿æŸé¡ãå©çšãã
1 åã®è³Œèªã§ Tuis ãš 9,000 ããã³ãã®ä»ã®éèªãæ°èãèªãããšãã§ããŸã  ã«ã¿ãã°ãèŠã
1 ã¶æ $9.99
1 幎$99.99 $49.99
$4/ã¶æ
ã®ã¿è³Œèªãã Tuis
1幎 $17.99
ä¿å 25%
ãã®å·ãè³Œå ¥ $2.99
ãã®åé¡ã§
In hierdie uitgawe van Tuis: 5 Huise vir saamwees; Op 'n plaas in die Karoo - âOns buitekombuis in ân vraghouerâ; Kuierkos - Baie monde, min moeite, plus, Soeshi-toebroodjies en 4 yskasterte; Tuine - Geil op Greyton met rose, groente â en ân âgin shackâ!; Wildekus - 38 m² -rondawel het plek vir vyf!; Met klip gebou in Grottobaai; Die see as palet in Kommetjie; Slim met siersteen in Pringlebaai en ân âBoomhuisâ in Fisherhaven.
Tuis Magazine Description:
åºç瀟: Media24
ã«ããŽãªãŒ: Home
èšèª: Afrikaans
çºè¡é »åºŠ: 45 Days
Tuis is ân praktiese, inspirerende gids vir die huis en tuin wat lesers in staat stel om hulle blyplekke mooi te maak, en die waarde daarvan te laat toeneem â binne én buite. Die tydskrif maak die lewe makliker vir mense wat ân huis wil koop, bou of opknap, of lus is vir tuinmaak, kosmaak of mooimaak. Tuis wys nie net mooi goed nie â ons verduidelik ook wat waarde sal toevoeg tot jou eiendom, en hoekom. Die tydskrif bied bekostigbare en toeganklike keuses aan lesers, hulp met selfdoenprojekte, en raad vir opknapwerk. Dis vir gewone mense â mans én vroue â met gewone lewens, gewone loopbane en gewone huise; mense wat graag hulle eiendomme wil verbeter, en dit moet doen op ân begroting.
- ãã€ã§ããã£ã³ã»ã«OK [ å¥çŽäžèŠ ]
- ããžã¿ã«ã®ã¿