

Weg! Kgalagadi - 2013

Magzter GOLDで読み放題を利用する
1 回の購読で Weg! Kgalagadi と 9,000 およびその他の雑誌や新聞を読むことができます カタログを見る
1 ヶ月 $14.99
1 年$149.99
$12/ヶ月
のみ購読する Weg! Kgalagadi
この号を購入 $3.99
ギフト Weg! Kgalagadi
この号の内容
Weg! Kgalagadi; Alles wat jy wil weet: Beste watergate, Topkampe, 4x4 roetes, Kaarte; Op Pad - waar om te stop vir vleis, hout en petrol; plus: Kos - Só beplan jy \'n Kgalagadi-spyskaart.
Weg! Kgalagadi Magazine Description:
出版社: Media24
カテゴリー: Travel
言語: Afrikaans
発行頻度: Books
Die Kgalagadi het nie honderde roetes wat jy kan ry nie, maar dit krioel wel van diere en watergate. In dié omvattende gids wys ons jou hoe om die beste te maak van jou tyd hier: Waar om te bly (kamp, selfsorg of luukse tente) en watter diere en voëls jy by watter watergat kan verwag. En moenie vergeet van die smaaklike resepte vir jou Kalahari-kampkombuis, puik foto’s, volledige kaarte én die oorsprong van die Skotse name vir die watergate nie. Jou vakansie sal soveel beter wees met dié gids op die dash.
いつでもキャンセルOK [ 契約不要 ]
デジタルのみ