Wegsleep Hengelgids - 2021
Wegsleep Hengelgids - 2021
Magzter GOLDã§èªã¿æŸé¡ãå©çšãã
1 åã®è³Œèªã§ Wegsleep Hengelgids ãš 9,000 ããã³ãã®ä»ã®éèªãæ°èãèªãããšãã§ããŸã  ã«ã¿ãã°ãèŠã
1 ã¶æ $9.99
1 幎$99.99 $49.99
$4/ã¶æ
ã®ã¿è³Œèªãã Wegsleep Hengelgids
ãã®å·ãè³Œå ¥ $3.99
ãã®åé¡ã§
As jou tent eers staan in die kampplek, is dit nie lank nie voordat die kinders vir die waterwurms of swembad mik. Ander kampeerders sal dalk eerder ân wildrit verkies of sommer net die kampstoel oopslaan en die skone natuur inneem. Maar as jy die visstokke saamgebring het, is dit tyd om te kyk wat byt. Net soos ons eerste Hengelgids vyf jaar gelede sluit ons 50 oorde in waar jy kan hengel. Van die oorde is langs die kus waar jy natuurlik seevis kan uittrek, maar ons kyk ook na binnelandse oorde as jy jou oog op karp en swartbaars â of dalk forel of kurper â het. Buiten al die hengeloorde en visspesies vertel ons jou ook meer oor 20 nuwe stukke hengeltoerusting en sluit af met 30 visgeregte â van vis-en-tjips tot jou eie bokkombotter.
Wegsleep Hengelgids Magazine Description:
åºç瀟: Media24
ã«ããŽãªãŒ: Fishing & Hunting
èšèª: Afrikaans
çºè¡é »åºŠ: One Time
Die WegSleep Hengelgids, bevat sowat 50 uitgesoekte kampplekke waar hengelaars hulle tentpenne kan inkap en vishoeke kan ingooi. Dit sluit varswateroorde en kusoorde in en is toegelig met kaarte wat die uitleg van hierdie oorde aandui, sowel as aanwysings, kontakinligting en meer. Die gids bevat ook breedvoerige inligting oor Suid-Afrikaanse hengelvisse met kleurryke sketse en beskrywings van waar die vis voorkom, gedrag, broeipatrone en nog meer. Daar is ook wenke en raad oor hengelgerei.
- ãã€ã§ããã£ã³ã»ã«OK [ å¥çŽäžèŠ ]
- ããžã¿ã«ã®ã¿