weg! Namibië - 2024
weg! Namibië - 2024
Magzter GOLDで読み放題を利用する
1 回の購読で weg! Namibië と 9,000 およびその他の雑誌や新聞を読むことができます カタログを見る
1 ヶ月 $9.99
1 年$99.99 $49.99
$4/ヶ月
のみ購読する weg! Namibië
1年 $2.99
保存 57%
この号を購入 $6.99
この問題で
In hierdie uitgawe van Weg! Namibië: Soek jou gunsteling-duin! - Skedelkus, Kaokoveld, Kalahari; Victoriawaterval - Skiet oor die grens en word sópnat; Locals gee raad - Dít vat die koek in Windhoek, Eet en speel hiér op Swakop; Kavango tot Chobe - Hou vakansie langs vier riviere; Nyae Nyae-panne - Kamp onder ’n kremetart in die land van die San en 250 + bly-en kampplekke.
weg! Namibië Magazine Description:
出版社: Media24
カテゴリー: Entertainment
言語: Afrikaans
発行頻度: Yearly
Ons jaarlikse Namibië-gids is al ’n instelling vir liefhebbers van die dorsland! Die akkommodasiegids is vanjaar groter as ooit tevore: meer as 200 plekke van die verste hoek van die Caprivi tot Oranjemund in die suide word gelys. Hierdie jaar se artikels sluit in ’n Namibwoestyn 4×4-toer, ’n opsomming van die beste restaurante in Swakopmund en Walvisbaai, die dinge wat gebeur by die Grootfonteinskou (min of meer enigiets…) en wat om te doen in Windhoek. Daar’s ook reisdagboeke van o.a. ’n groep visvangvriende teen die Skedelkus noord van Henties, twee vriende wat motorfietsry deur die wilde noorde van die land, ’n jong paartjie wat kaalvoet (!) duimgooi van Sossus na Outjo en twee ouer egpare wat Damaraland,Kaokoland en Etosha makmaak op hul eie manier. Ons gee jou ook ’n rugsakpaklys vir die Visriviercanyonstaproete,en ons gesels met van Namibië se kleurvolste karakters, van lodge-eienaars en radiopersoonlikhede tot grafittikunstenaars en duingoggakenners.
- いつでもキャンセルOK [ 契約不要 ]
- デジタルのみ